eKan Wiskunde

eKan Wiskunde Gekwalifiseerd met 40 jaar ondervinding Graad 7, Graad 8 en Graad 9 Aanlyn Wiskunde ekstra klasse.

πŸŒπŸ’š GeseΓ«nde Erfenisdag!Vandag vier ons ons ryk kultuur en verskeidenheid wat Suid-Afrika uniek maak.✨By eKanwiskunde glo...
24/09/2025

πŸŒπŸ’š GeseΓ«nde Erfenisdag!
Vandag vier ons ons ryk kultuur en verskeidenheid wat Suid-Afrika uniek maak.✨

By eKanwiskunde glo ons dat leer en groei saam sterker maak, net soos ons mooi land wanneer ons verenig. πŸ“šπŸ™Œ
πŸ“ž 063 697 7137
βœ‰οΈ [email protected]
Besoek ons webwerf vir meer inligting en om aan te sluit: www.ekanwiskunde.co.za

πŸ“˜βœ¨ Gee jou kind die voorsprong in wiskunde wat hulle nodig het!Met eKanWiskunde se aanlyn klasse kry Graad 7, 8 en 9 lee...
22/09/2025

πŸ“˜βœ¨ Gee jou kind die voorsprong in wiskunde wat hulle nodig het!
Met eKanWiskunde se aanlyn klasse kry Graad 7, 8 en 9 leerders die selfvertroue en hulp om wiskunde baas te raak. πŸ’‘

Skryf vandag in en ontdek hoe lekker leer kan wees!
Kontak Christa by 063 697 7137

🌟 Hierdie geleentheid is beskikbaar vir almal wat hul Wiskunde vaardighede wil verbeter!

✨ Elke dag begin met selfvertroue! Onthou: elke moeilike som is net ’n uitdaging wat wag om opgelos te word. Jy is slimm...
20/09/2025

✨ Elke dag begin met selfvertroue! Onthou: elke moeilike som is net ’n uitdaging wat wag om opgelos te word. Jy is slimmer as wat jy d**k! πŸ’‘

πŸŽ₯ Interaktiewe lesse
πŸ§‘β€πŸ« Ervare onderrig
🏠 Leer gemaklik van die huis af
πŸ‘‰ Laat ons help om selfvertroue en sukses in wiskunde te bou!
πŸ“ž 063 697 7137
🌐 www.ekanwiskunde.co.za
βœ‰οΈ [email protected]

🧠 Het jy geweet?Elke wiskundesom kan op meer as één manier korrek opgelos word! βœοΈβž•βž—By eKanwiskunde help ons jou kind om...
20/08/2025

🧠 Het jy geweet?

Elke wiskundesom kan op meer as één manier korrek opgelos word! βœοΈβž•βž—

By eKanwiskunde help ons jou kind om wiskunde te verstaan Γ©n toe te pas op ’n manier wat vir hulle sin maak, met metodes en formules wat hul leerstyl pas.

πŸŽ₯ Interaktiewe lesse
πŸ§‘β€πŸ« Ervare onderrig
🏠 Leer gemaklik van die huis af

πŸ‘‰ Laat ons help om selfvertroue en sukses in wiskunde te bou!

πŸ“ž 063 697 7137
🌐 www.ekanwiskunde.co.za
βœ‰οΈ [email protected]

eKanwiskunde is die passieprojek van Christa Gericke, ’n ervare Wiskunde-onderwyseres met meer as 40 jaar se ondervindin...
18/08/2025

eKanwiskunde is die passieprojek van Christa Gericke, ’n ervare Wiskunde-onderwyseres met meer as 40 jaar se ondervinding in die onderrig van leerders van Graad 5 tot Graad 12. πŸŽ“πŸ“š

Elke onderafdeling van elke tema word breedvoerig en interaktief verduidelik. Leer in jou eie tyd en gemak, kyk en leer oor en oor.

πŸ“ž 063 697 7137
βœ‰οΈ [email protected]

Besoek ons webwerf vir meer inligting en om aan te sluit: www.ekanwiskunde.co.za

πŸŽ“πŸ“š Maak Wiskunde jou kind moedeloos?eKanwiskunde bied aanlyn klasse wat baie meer bekostigbaar is as ekstra klasse. πŸŽ₯✨Vi...
13/08/2025

πŸŽ“πŸ“š Maak Wiskunde jou kind moedeloos?

eKanwiskunde bied aanlyn klasse wat baie meer bekostigbaar is as ekstra klasse. πŸŽ₯✨

Videos kan gedurende die jaar weer en weer gekyk word! πŸ“
Onbeperkte kyk en leer vir β€˜n jaar. Altyd gereed vir enige toets! πŸ“š
Opnames word jaarliks opgeskerp en aangepas.
Kyk, leer en studeer in jou eie vrye tyd. Lesse nie tydgebonde nie! πŸ•’
Ekstra klas in jou eie veilige omgewing! 🏠

Besoek ons webwerf vir verdere inligting en om aan te sluit: www.ekanwiskunde.co.za 🌟

πŸ“ž 063 697 7137 | βœ‰οΈ [email protected]

⌚ Moenie wag tot rapporttyd nie! eKanwiskunde bied lesse wat jou kind enige tyd en enige plek kan doen - op hul eie temp...
11/08/2025

⌚ Moenie wag tot rapporttyd nie!
eKanwiskunde bied lesse wat jou kind enige tyd en enige plek kan doen - op hul eie tempo.

πŸ‘©β€πŸŽ“ Ideaal vir Gr 7 - 10

πŸ“ž WhatsApp: 063 697 7137
🌍 www.ekanwiskunde.co.za

πŸ”’ Het jy geweet? Met die regte verduideliking kan elke som sin maak - en jou kind se angs vir wiskunde vervang met selfv...
06/08/2025

πŸ”’ Het jy geweet?

Met die regte verduideliking kan elke som sin maak - en jou kind se angs vir wiskunde vervang met selfvertroue.

πŸ‘©β€πŸ« Meer as 40 jaar ondervinding
πŸ“š Prakties. Begripvol. Doeltreffend.

πŸ–₯️ Elke kind leer anders - en dΓ­t is hoekom ons lesse buigsaam, visueel en interaktief is! By eKanwiskunde pas ons aan b...
04/08/2025

πŸ–₯️ Elke kind leer anders - en dΓ­t is hoekom ons lesse buigsaam, visueel en interaktief is!

By eKanwiskunde pas ons aan by jou kind se leerstyl om wiskunde verstaanbaar en selfvertroue moontlik te maak.
✨ Geen ekstra koste vir hersiening nie
🌐 www.ekanwiskunde.co.za

πŸ“˜ Wiskunde hoef nie β€˜n stryd te wees nie! Ons aanlyn klasse help leerders om konsepte te bemeester met eenvoudige, prakt...
30/07/2025

πŸ“˜ Wiskunde hoef nie β€˜n stryd te wees nie!

Ons aanlyn klasse help leerders om konsepte te bemeester met eenvoudige, praktiese verduidelikings - reg vanuit hul eie huis.
πŸŽ“ Graad 7 - 10

πŸ’¬ WhatsApp Christa: 063 697 7137

Address

Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when eKan Wiskunde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to eKan Wiskunde:

Share