Bo - Baas - Breine

Bo - Baas - Breine Na - ure onderrig in enige vakgebied vanaf Gr. R tot Matriek.

Voorspoedige 2026!😁Hier is die pryse vir 2026. Gaan op ons webtuiste om te registreer:www.bobaasbreine.co.za
09/01/2026

Voorspoedige 2026!😁

Hier is die pryse vir 2026.

Gaan op ons webtuiste om te registreer:
www.bobaasbreine.co.za

Ontmoet die span 🤓Alri Marx💡
13/11/2025

Ontmoet die span 🤓
Alri Marx💡

Ontmoet die span 🤓Danélle O'Connell💡
11/11/2025

Ontmoet die span 🤓
Danélle O'Connell💡

Ontmoet die span 🤓Jurgen Steyn💡
11/11/2025

Ontmoet die span 🤓
Jurgen Steyn💡

’n Dag vol son, glimlagte en goeie houe! ☀️🏌️‍♂️Dankie, Laerskool Hennopspark, vir nog ’n fantastiese gholfdag.Bo-Baas-B...
11/11/2025

’n Dag vol son, glimlagte en goeie houe! ☀️🏌️‍♂️
Dankie, Laerskool Hennopspark, vir nog ’n fantastiese gholfdag.
Bo-Baas-Breine het dit vreeslik geniet! 💚

Ons het lekker saam met Spes Nova gekuier op die Gholfdag! 🤩Spes Nova Special Needs Education is 'n tutorsentrum in Cent...
27/08/2024

Ons het lekker saam met Spes Nova gekuier op die Gholfdag! 🤩

Spes Nova Special Needs Education is 'n tutorsentrum in Centurion, wat daarop gemik is om leerders met leerprobleme te help om meer te bereik en hul potensiaal op nuwe maniere te benut, relevant vir hul behoeftes.

Kontak hulle ​​vir meer inligting of maak 'n afspraak om ons span te ontmoet en ons fasiliteite te besigtig:

E-pos: [email protected]
Skakel / WhatsApp: 0728132412
Geleë in Centurion, Gauteng



Spes Nova Special Needs Education

Ons by Bo-Baas-Breine het 'n wonderlike dag gehad by Laerskool Hennopspark se gholfdag! 🎉🏌️‍♂️ Dit was 'n ongelooflike g...
19/08/2024

Ons by Bo-Baas-Breine het 'n wonderlike dag gehad by Laerskool Hennopspark se gholfdag! 🎉🏌️‍♂️
Dit was 'n ongelooflike geleentheid en ons het elke oomblik geniet. Baie dankie aan Laerskool Hennopspark vir die gasvryheid en uitstekende reëlings. Ons sien uit na volgende jaar! 🌟

Ontmoet die span 🤓Liandri Britz💡
31/07/2024

Ontmoet die span 🤓
Liandri Britz💡

Ontmoet die span 🤓Ashley Buys 💡
11/06/2024

Ontmoet die span 🤓
Ashley Buys 💡

Ontmoet die span 🤓Henru Lamprecht 💡
22/04/2024

Ontmoet die span 🤓
Henru Lamprecht 💡

Address

John Vorster Ave
Centurion
0157

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bo - Baas - Breine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bo - Baas - Breine:

Shortcuts

Share

Category