Soenetjie Kleuterskool

Soenetjie Kleuterskool Neem asb kennis dat Soenêtjie Kleuterskool permanent gesluit is.

Permanently closed.
B A A S D A G  🩵- 'n "Baas" word gesien as 'n gesagsfiguur, gewoonlik in 'n werkplek. Sien ook: "werkgewer" Ons het nie ...
16/10/2025

B A A S D A G 🩵

- 'n "Baas" word gesien as 'n gesagsfiguur, gewoonlik in 'n werkplek.
Sien ook: "werkgewer"

Ons het nie net 'n "baas" nie, ons is geseënd en bevoorreg om 'n mentor, 'n vriend en 'n vrou te hê wat ons werklik kan vertrou en na kan opkyk.

Dankie vir alles wat jy vir ons doen. Jy het die vermoë om enige vertrek op te helder en jy raak elke kind en onderwyser se lewe aan.

Ons waardeer jou en ons is so lief vir jou!

Gelukkige Baasdag, Sugnet! 🩵

••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••

B O S S D A Y 🩵

- A “boss” is seen as an authority figure, usually in a place of work.
Also see: “employer”

We don’t only have a ‘boss’, we are blessed and privileged to have a mentor, a friend and a woman who we can truly trust and look up to.

Thank you for everything you do for us.
You have the ability to light up any room and you touch every child and teacher’s life.

We appreciate you and we love you so much!

Happy Boss Day, Sugnet! 🩵

Vakansie pret - W A T E R S P E L 💦🔫Het jy geweet? 👉 • Motoriese Vaardighede: Aksies soos water giet, spat, skep en druk...
09/10/2025

Vakansie pret - W A T E R S P E L 💦🔫

Het jy geweet?
👉 • Motoriese Vaardighede: Aksies soos water giet, spat, skep en druk, bou hand-oog-koördinasie, greepkrag (fyn motoriese vaardighede) en beheer oor arm- en beenspiere vir optel en dra (groot motoriese vaardighede).
• Fisiese Fiksheid: Meer aktiewe waterspeletjies, soos klim, swem of hardloop op waterglybane, betrek kernspiergroepe en verbeter balans.
• STEM-konsepte: Waterspel bied praktiese geleenthede om te leer oor volume, kapasiteit, dryfvermoë, digtheid en meting.
• Samewerking: Gedeelde waterspel moedig kinders aan om te deel, beurte te maak en saam te werk, wat noodsaaklike sosiale vaardighede bou.
• Kreatiwiteit en Verbeelding: 'n Eenvoudige bakkie water kan in 'n seerowerskip, 'n onderwaterkoninkryk of 'n uitgestrekte oseaan verander, wat 'n kind se verbeelding aanvuur.

💦☀️💦☀️💦 ☀️💦 ☀️💦 ☀️💦

Holiday fun - W A T E R P L A Y 💦🔫

Did you know?
👉 • Motor Skills: Actions like pouring, splashing, scooping, and squeezing water build hand-eye coordination, grip strength (fine motor skills), and control over arm and leg muscles for lifting and carrying (gross motor skills).
• Physical Fitness: More active water games, such as climbing, swimming, or running on water slides, engage core muscle groups and improve balance.
• STEM Concepts: Water play provides hands-on opportunities to learn about volume, capacity, buoyancy, density, and measurement.
• Cooperation: Shared water play encourages children to share, take turns, and work together, building essential social skills.
• Creativity & Imagination: A simple tub of water can transform into a pirate ship, an underwater kingdom, or a vast ocean, fueling a child's imagination.

Gelukkige Onderwyserdag. 🩷Ons is dankbaar en geseënd om die mees wonderlikste onderwysers te hê wat ons kinders help gro...
05/10/2025

Gelukkige Onderwyserdag. 🩷

Ons is dankbaar en geseënd om die mees wonderlikste onderwysers te hê wat ons kinders help groei om te wees wie hulle wil wees.
Dankie vir julle geduld, julle ondersteuning, julle leiding, julle vriendlikheid en julle onvoorwaardelike liefde. 🌸

Julle word waardeer en ons is lief vir julle! 🩷

🩷🌸🩷🌸🩷🌸🩷🌸🩷🌸🩷🌸

Happy Teachers Appreciation Day. 🩷

We are grateful and blessed to have the most amazing teachers who help our kids grow into whoever they want to be.
Thank you for your patience, your support, your guidance, your kindness and your unconditional love. 🌸

You are loved and appreciated! 🩷

L E N T E L O O P   2 0 2 5 🌺🍄👣Hierdie jaar se Lenteloop was ‘n fees! 🌸👣🌸👣🌸👣🌸👣🌸👣🌸👣🌸S P R I N G  W A L K   2 0 2 5 🌺🍄👣Thi...
19/09/2025

L E N T E L O O P 2 0 2 5 🌺🍄👣

Hierdie jaar se Lenteloop was ‘n fees!

🌸👣🌸👣🌸👣🌸👣🌸👣🌸👣🌸

S P R I N G W A L K 2 0 2 5 🌺🍄👣

This year’s Spring Walk was a blast!

Sport- en atletiekdag 2025 🥇⚽🥅Ons jaarlikse sportdag was weer iets vir die boeke! 🥳Ons kan nie wag vir volgende jaar nie...
05/08/2025

Sport- en atletiekdag 2025 🥇⚽🥅

Ons jaarlikse sportdag was weer iets vir die boeke! 🥳
Ons kan nie wag vir volgende jaar nie! 🤩

🏀🏑🥎🥅🏐🏸🏈🏑🥎🥅🏐🏸🏈

Sports and athletics day 2025 🥇⚽🥅

Our annual sports day was, once again, one for the books! 🥳
We can't wait for next year! 🤩

Ons groet 'n geliefde Soenêtjie juweel... 💙💎Juffrou Anna-Maria het in 2009 by Soenêtjie begin werk en het oor die jare d...
27/06/2025

Ons groet 'n geliefde Soenêtjie juweel... 💙💎

Juffrou Anna-Maria het in 2009 by Soenêtjie begin werk en het oor die jare diep voetspore in kindertjies, ouers en kollegas se harte getrap.

Juffrou Anna verhuis na Hoedspruit saam met haar gesin.
Alhoewel ons harte seer is om haar te laat gaan, weet ons dat sy en haar gesin baie gelukkig sal wees.

Juffrou, ons wens vir jou en jou gesin net voorspoed en seëninge met die nuwe avontuur wat julle aanpak. Dankie vir wat jy vir ons skool beteken en vir die verskil wat jy gemaak het.
Ons gaan jou baie mis! 💙💙

💙🩵💙🩵💙🩵💙🩵💙🩵💙🩵

We say goodbye to a beloved Soenêtjie gem... 💙💎

Teacher Anna-Maria started working at Soenêtjie in 2009 and has left deep footprints in the hearts of children, parents and colleagues over the years.

Teacher Anna is moving to Hoedspruit with her family.
Although our hearts are aching to let her go, we know that she and her family will be very happy.

Teacher, we wish you and your family nothing but success and blessings with the new adventure you are embarking on. Thank you for what you mean to our school and for the difference you have made.
We will miss you very much! 💙💙

Choooooo-Choooooo 🚂🚂🚂🚂Ouma & Oupa Dag 2025😁😁😁Wat ‘n gelukkige en geseënde dag saam met ons Oumas en Oupas. Baie dankie d...
28/05/2025

Choooooo-Choooooo 🚂🚂🚂🚂

Ouma & Oupa Dag 2025
😁😁😁
Wat ‘n gelukkige en geseënde dag saam met ons Oumas en Oupas. Baie dankie dat julle saam gekuier het en vir al die bederf. Dankie vir al die treintjie ry en die lekker kossies!

Grandparents Day 2025
😁😁😁
What a happy and blessed day with our grandparents. Thank you very much for all joining us and for all the spoils. Thank you for the train rides and all the lovely snacks!

🐰🥚✝️🪨🐰🥚✝️🪨"He is not here, for He is risen."- Matthew 28:6Soenêtjie wens vir jou en jou familie 'n geseënde Paasfees.Soe...
23/04/2025

🐰🥚✝️🪨🐰🥚✝️🪨

"He is not here, for He is risen."
- Matthew 28:6

Soenêtjie wens vir jou en jou familie 'n geseënde Paasfees.

Soenêtjie wishes you and your family a blessed Easter.

🐰🥚✝️🪨🐰🥚✝️🪨

Ons huidige tema: TANDE 🦷🪥🦷🪥Ons leer oor ons tandjies en hoe om hulle mooi en skoon te hou. 😁✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨Our current th...
12/03/2025

Ons huidige tema: TANDE 🦷🪥🦷🪥

Ons leer oor ons tandjies en hoe om hulle mooi en skoon te hou. 😁

✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨

Our current theme: TEETH 🦷🪥🦷🪥

We learn about our teeth and how to keep them nice and clean. 😁

Vrydae is gesigverf-dag. 🖌️🎨Een van ons gunsteling aktiwiteite! 😁🦄🦋🕷️🐰🌺👑🦸🏼‍♀️🤶🏼🦖
07/03/2025

Vrydae is gesigverf-dag. 🖌️🎨
Een van ons gunsteling aktiwiteite! 😁

🦄🦋🕷️🐰🌺👑🦸🏼‍♀️🤶🏼🦖

Ons maatjies het Piet se kuiertjie baie geniet en net so baie geleer! 🦷🐭Ons kan nie wag dat hy weer vir ons kom kuier ni...
06/03/2025

Ons maatjies het Piet se kuiertjie baie geniet en net so baie geleer! 🦷🐭
Ons kan nie wag dat hy weer vir ons kom kuier nie! 😁🦷

Baie dankie, Solidariteit Helpende Hand - Sentraalstreek! 🧡

Our friends enjoyed Piet's visit and learned a lot! 🦷🐭
We can't wait for him to come visit us again! 😁🦷

🧁🫧🍭𝔼ℕ𝕋ℝ𝔼ℙℝ𝔼ℕ𝔼𝕌ℝ𝕊𝔻𝔸𝔾 𝟚𝟘𝟚𝟝🍭🫧🧁Ons kleiner maatjies se heel eerste entrepreneursdag was 'n reuse sukses! 🤩Ons het ongeloofli...
06/03/2025

🧁🫧🍭𝔼ℕ𝕋ℝ𝔼ℙℝ𝔼ℕ𝔼𝕌ℝ𝕊𝔻𝔸𝔾 𝟚𝟘𝟚𝟝🍭🫧🧁

Ons kleiner maatjies se heel eerste entrepreneursdag was 'n reuse sukses! 🤩
Ons het ongelooflike kreatiewe ouers en kleuters.
Baie dankie vir elke ouer se moeite. 🩵

🧁🫧🍭𝔼ℕ𝕋ℝ𝔼ℙℝ𝔼ℕ𝔼𝕌ℝ 𝔻𝔸𝕐 𝟚𝟘𝟚𝟝🍭🫧🧁

Our smaller friends' very first entrepreneur day was a huge success! 🤩
We have unbelievably creative parents and toddlers.
Thank you for every parent's effort. 🩵

Address

Centurion

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soenetjie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Soenetjie Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category