Bak en brou by Monte Del
Monte Del Montessori Skool
Nuwe Afrikaanse Montessori skool in die hartjie van Centurion. Ons vat kinders van 4 maande tot 5 jaar. Die kinders speel en leer in ñ liefdevolle omgewing.
Hier is liefdevolle personeel wat regtig omgee en mooi na die kinders omsien.
25/05/2026
Ons Tema vir die week is kleure.
20/05/2026
Vandag leer ken ons vir Juffrou Adéle
04/05/2026
Die week leer ken ons vir Nicolene.
Dankie Laerskool Swartkop - Amptelik vir die heerlike kuier.
20/04/2026
Vandag leer ken ons vir Juffrou Nandi.
17/04/2026
Ons sluit ons tema vir die week, Ons Land af met heerlike Suid-Afrikaanse kos.
Pap, sous en wors.
17/04/2026
Vandag leer ken ons, ons babaklas Juffrou.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
Centurion
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |