Miertjie Kleuterkampus en Naskool

Miertjie Kleuterkampus en Naskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Miertjie Kleuterkampus en Naskool, School, 64 Panorama Road, Centurion.

21/08/2026

Ons maats is trotse Sprinbok-ondersteuners. Go bokke bokke.

Vandag het Mighty Minds ons meer kom leer van ruimte. Ons maats was almal ruimtevaarders of ruimtuie. Hulle.kon ook na d...
20/08/2026

Vandag het Mighty Minds ons meer kom leer van ruimte. Ons maats was almal ruimtevaarders of ruimtuie. Hulle.kon ook na die sterre kyk in die sterreboks.

Ons maats het vandag lekker by die koeiplaas gekuier. Ons het na die kalfies gekyk, die donkies gevryf, eendjies brood g...
06/08/2026

Ons maats het vandag lekker by die koeiplaas gekuier. Ons het na die kalfies gekyk, die donkies gevryf, eendjies brood gevoer, gespeel op die klimraam en die lekkerste van als het ons roomys geëet.

Verlede week het ons maats meer geleer oor Winter. Hoe lekker was dit nie om met "sneeu" te speel en hot chocolate te dr...
03/08/2026

Verlede week het ons maats meer geleer oor Winter. Hoe lekker was dit nie om met "sneeu" te speel en hot chocolate te drink nue.

Vakansie is nie ń vakansie hier by Miertjies sonder ń springkasteel. Dit is altyd groot pret.
16/07/2026

Vakansie is nie ń vakansie hier by Miertjies sonder ń springkasteel. Dit is altyd groot pret.

Baie geluk Nico met jou 3de verjaarsdag.
16/07/2026

Baie geluk Nico met jou 3de verjaarsdag.

Vandag het ons maats hulle gesigte geverf.
15/07/2026

Vandag het ons maats hulle gesigte geverf.

14/07/2026

Vandag het ons maats heerlik piekniek gehou saam met hulle teddiebere.

ń Instelling by Miertjies is om eendag in die Julievakansie te kamp Ons maats geniet elke oomblik.
10/07/2026

ń Instelling by Miertjies is om eendag in die Julievakansie te kamp
Ons maats geniet elke oomblik.

Vandag het ons maats al hul energie opgebruik deur boeresport.
08/07/2026

Vandag het ons maats al hul energie opgebruik deur boeresport.

Address

64 Panorama Road
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:45
Tuesday 06:15 - 17:45
Wednesday 06:15 - 17:45
Thursday 06:15 - 17:45
Friday 06:15 - 17:45

Telephone

+27711891353

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Miertjie Kleuterkampus en Naskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Miertjie Kleuterkampus en Naskool:

Shortcuts

Share

Category