17/01/2022
Dit is die eerste klas-dag van 2022, en ek kon nie meer opgewonde wees nie!
Onthou vir hierdie jaar:
• Jy is meer as jou punte.
• Jou beste is genoeg.
• Die beste lê nog voor!
Ek kan nie wag om elke leerder terug te verwelkom nie!