Kleine Muisies Dagsorg

Kleine Muisies Dagsorg Kleine Muisies Dagsorg - 3 maande to 5 jaar Dagsorg

01/11/2022
17/10/2020

Kom ons Leer en geniet elke oomblik
12/05/2020

Kom ons Leer en geniet elke oomblik

Hou hulle besig en kalm
12/05/2020

Hou hulle besig en kalm

Aan al ons Kleine Muisies Ouers, ons maats kan nou vir Tannie Nastix op die TV of op die laptop sien.Hulle kan ook op Ma...
15/04/2020

Aan al ons Kleine Muisies Ouers, ons maats kan nou vir Tannie Nastix op die TV of op die laptop sien.

Hulle kan ook op Maandae Cybernastix doen saam die CEO van Monkeynastix op die YouTube channel.

Monkeynastix Gauteng-North

30/03/2020

Kan jy die ouens in die Bybel raai?

1. ๐Ÿ‘ฅ๐ŸŒณ ๐ŸŽ ๐Ÿ˜ณ๐Ÿ’€ ๐Ÿ‘— ๐Ÿ‘–
2. ๐Ÿ’ช โค ๐Ÿ’ƒ ๐Ÿ’‡โ›” ๐Ÿ‘€ ๏ฟฝ๏ฟฝ
3. โ›ต ๐ŸŠ๐Ÿ‹ ๐Ÿ™ ๐ŸŒด๐Ÿฐ ๐Ÿ“ฃ
4. ๐Ÿ ๐Ÿ‘ ๐Ÿšถ ๐ŸŽผ ๐ŸŽธ ๐Ÿ‡ฎ๐Ÿ‡ฑ ๐Ÿ‘‘
5. ๐Ÿ”Ÿ ๐Ÿธ ๐ŸŒ˜ ๐Ÿ‘ฃ ๐Ÿœ ๐Ÿ’€ ๐Ÿ†“
6. โœ‹๐Ÿ’ฆ๐Ÿ™ ๐Ÿ”ฅ ๐Ÿƒ โ˜ โ˜”
7. ๐Ÿ™๐Ÿšผ๐Ÿ˜ด๐Ÿ“ฃ๐Ÿ˜ณ๐Ÿ‘‚๐ŸŽŽ
8. ๐Ÿ‘ณ๐Ÿšธ๐Ÿช๐Ÿ”ช๐Ÿ‘ค๐Ÿ—ป๐Ÿ‘
9. ๐Ÿ‘ฆ๐Ÿ‘ด๐Ÿ’ฐ๐Ÿบ๐Ÿ˜ฉ๐Ÿ–๐Ÿ–
10.๐Ÿšข๐Ÿƒ๐Ÿƒ๐Ÿ“๐Ÿ“๐Ÿ’ฆ๐ŸŒˆ

Toets vir die dag

https://www.facebook.com/439063330181261/posts/662503647837227/
16/03/2020

https://www.facebook.com/439063330181261/posts/662503647837227/

Johns Hopkins University researchers propose using antibodies from the plasma or serum of those who have recovered from COVID-19 to help boost the immunity of newly infected patients and for those at risk of contracting the disease. Researchers say the antibodies can bind to and neutralize SARS-CoV-...

Ons hou Vrydag ons jaarlikse atletiek, ons nooi graag alle oupa's en ouma's, pappa's en mamma's uit om die dag saam ons ...
10/03/2020

Ons hou Vrydag ons jaarlikse atletiek, ons nooi graag alle oupa's en ouma's, pappa's en mamma's uit om die dag saam ons te kom geniet.

Indien julle sou wou kan julle vandag nog lekker jeffels teen R20 en kerrie&rys teen R35 bestel by Sonia, dis die laaste dag van bestellings.

Op die dag gaan daar heerlike pannekoek, koffie, tee en n klomp ander lekkernye wees.

Los asb die koeler boks by die huis en kom ondersteun ons.

Lekker atletiekdag 13 Maart 2020 en ons bring kos
09/03/2020

Lekker atletiekdag 13 Maart 2020 en ons bring kos

Ons het Valentynsdag vandag behoorlik gevier en al die maats se mamma's verras met n foto hoekie. Ons het die dag vreesl...
14/02/2020

Ons het Valentynsdag vandag behoorlik gevier en al die maats se mamma's verras met n foto hoekie. Ons het die dag vreeslik baie geniet en almal het so mooi gelyk vandag met hul rooi of wit of pienk.

Address

Wierdapark Ext 1
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833900984

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleine Muisies Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kleine Muisies Dagsorg:

Shortcuts

Share

Category