21/04/2026
Ons Junior maatjies leer van Gesonde Kos.🥕🍓
Vandag het ons heerlike gemengde groente geniet.🫑🥕🥔
Dit was n groot uitdaging om die groente met n tandestokkie raak te steek en dan te eet.🐰🩷
Ons Christen gebaseerde kleuterskool bied 'n gebalanseerde, veilige leer omgewing aan kinders (Babas tot Gr.
42 Ida Straat
Carletonville
2499
Be the first to know and let us send you an email when Hasie Kalbassie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.