Comments
MET JOU HULP OF SONDER JOU HULP, GAAN EK DIE SIUD AFRIKA OORVAT SONDER GEWELD.
EK GAAN DIE LAND MET 'N YSTERHAND REGEER, VOLGENS BYBEL PROFESIË
IF you understand the thoughts of a man I hope you will understand NOT to keep this government in power, hope you understand my thoughts that was revealed to me.
THIS government was the last out of greed and revenge.
According to bible prophecy all must be killed that brought up their children to give life to this snake.
DON'T let your child be ONE of Mandela's eggs.
4 Daar is niemand wat aanklaag in geregtigheid en niemand wat 'n regstryd voer in waarheid nie; hulle vertrou op nietigheid en spreek valsheid met moeite gaan hulle en baar onheil.
5 Basilisk-eiers broei hulle uit, en spinnerakke weef hulle; hy wat van hulle eiers eet, moet sterwe en as dit stukkend gedruk word, bars daar 'n adder uit.
6 Hulle weefsel deug nie vir klere nie en met hulle voortbrengsel kan niemand hom toemaak nie; hulle werke is onheils werke en die daad van geweld is in hulle hande.
7 Hulle voete hardloop om kwaad te doen en is haastig om onskuldige bloed te vergiet; hulle gedagtes is onheils gedagtes, verwoesting en verbreking is in hulle paaie.
8 Die weg van vrede ken hulle nie, en daar is geen reg in hulle spore nie; hulle maak hul paaie krom, niemand wat daarop loop, ken die vrede nie.
9 Daarom is die reg ver van ons en bereik die geregtigheid ons nie; ons wag op lig, maar kyk daar is duisternis; op 'n helder skynsel, maar ons wandel in dikke donkerheid. Jes 59.
DIT is 'n gedeelte van die profesie aangaande die ANC regering.
praat ek die WAARHEID, voeg my op jou fb lys en jy sal nie spyt wees nie.
William Christiaan Meiring
Ek het 'n baie hoë d**k gehad van blankes en nog steeds is dit so. Ek blameer geen mens van onkunde nie, niemand is goed nie. selfs nie een nie.
AS Yhwh jou veragtelik en verwerplik maak wie is ek om vinger te wys?
AS dit nie was vir die vermoording van Marikie nie sou ek nie hierdie openbaring op FW de Klerk se onskuld ontvang het nie.
Ek kan nie FW de Klerk, Nelson Mandela, Thabo Mbeki, Julius Malema met sy ondersteuning van die jeugliga en bishop Desmond Tutu blameer vir die bloedbad wat tans vloei nie. ONS die betrokkenes in hierdie rol is uitverkies uitstaande profesië in vervulling te waarvan Yhwh my uitverkies het om HOM in my te openbaar.
13 Beter is n behoeftige maar wyse jongman as n ou maar dwase koning wat nie meer weet om hom te laat waarsku nie.
14 Want daardie een het uit die gevangenis uitgegaan om koning te word. alhoewel hy as 'n arme in die koninkryk van die ander gebore was.
15 Ek het gesien hoe al die lewendes wat onder die son wandel, aan die kant van die jongman was, van die tweede, wat sy opvolger sou word;
16 daar was geen einde aan al die mense, aan almal aan wie se hoof hy gestaan het nie. Tog sal die nageslag hulle nie oor hom verbly nie; so is dit ook tevergeefs en 'n gejaag na wind.
17 Gee ag op jou voet as jy na die huis van God gaan, want om nader te kom en te hoor, is beter as dat dwase 'n slagoffer bring; want hulle het geen verstand nie, sodat hulle kwaad doen. PREDIKER 4.
Wat die moorde betref is vers 4, die oorsaak daarvan, ek moes op verskeie maniere gedood/vermoor deur blankes, bantoes en kleurlinge en ook verongeluk en verdrink het, op grond daarvan strerf baie Williams en volke en mense in my plek.
AS jy goed sien word die wat deur die profesie getref word ook bemoedig omdat Yhwh steeds met die lydende is.
1 MAAR nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!
2 As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere-hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie.
3 Want Ek is die HERE, jou God, die Heilige van Israel, jou Heiland: . Ek het Egipte gegee as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek.
4 Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe.
5 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou geslag van die ooste af aanbring en jou versamel van die weste af.
6 Ek sal sê aan die noorde: Gee; en aan die suide: Hou nie terug nie! Bring my seuns van ver, en my dogters van die einde van die aarde af,
7 elkeen wat na my Naam genoem is en wat Ek geskape het tot my eer, wat Ek geformeer, wat Ek ook gemaak het.
8 Bring uit die volk wat blind is en tog oë het, en die dowes wat ore het. Jesaja 43.
Edited · Like · React · Reply · Edit ·
VERKLARING VAN DIE SKRIF VOLG :
Die behoeftige wyse jongman stel my voor, volgens openbaringe wat ek van God ontvang.
Die dwase koning stel u voor volgens u handelinge en waarskuwings wat u verontagsaam het.
Die swartman moes nooit die land regeer het nie, volgens dwase koning.
Niemand kan u blameer nie, want u was nie uself toe u die land oorgegee het nie.
Maar terwille van die profesie, moes dit so wees, anders sou die bybel n geslote boek gebly het.
2 Mei 2009 droom my pa nadat ek en my vrou Heather daar aangekom het 1Mei 2009, 'n sak vleis R59 sente is op die kombuis tafel.
DIE DOOD IS OP DIE TAFEL. Ek word toe daarvan blameer omdat die dood op die tafel is, hy was reg, daardeur word ek geopenbaar vir wat sal kom.
1 KYK, die hand van die HERE is nie te kort om te help nie, en sy oor is nie te swaar om te hoor nie;
2 maar julle ongeregtighede het n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy nie hoor nie.
3 want julle hande is met bloed bevlek en julle vingers met ongeregtigheid; julle lippe spreek learn, julle tong fluister onreg.
4 Daar is niemand wat aanklaag in geregtigheid en niemand wat n regstryd voer in waarheid nie; hulle vertrou op nietigheid en spreek valsheid, met moeite gaan hulle swanger en baar onheil.
5 Basilisk-eiers broei hulle uit, en spinnerakke weef hulle; hy wat van hulle eiers eet, moet sterwe; en as dit stukkend gedruk word, bars daar n adder uit.
6 Hulle weefsels deug nie vir klere nie, en met hulle voortbrengsel kan niemand hom toemaak nie; hulle werke is onheils werke, en die daad van geweld is in hulle hande.
7 Hulle voete hardloop om kwaad te doen en is haastig om onskuldige bloed te vergiet; hulle gedagtes is onheilsgedagtes, verwoesting en verbreking is in hulle paaie.
8 Die weg van vrede ken hulle nie, en daar is geen reg in hulle spore nie; hulle maak hul paaie krom, niemand wat daarop loop, ken die vrede nie.
9 Daarom is die reg ver van ons en bereik die geregtigheid ons nie; ons wag op lig, maar kyk, daar is duisternis; op n helder skynsel, maar ons wandel in dikke donkerheid.
10 ons tas rond langs die muur soos blindes, en soos die wat geen oë het nie, tas ons rond; ons struikel op die middag soos in die skemeraand; ons is onder die gesondes soos dooie mense.
11 Ons brom almal soos beer, en soos duiwe kir ons aanhoudend; ons wag op reg, maar dit is nie daar nie; op heil - dit bly ver van ons.
12 Want ons oortredinge is baie voor U, en ons sondes getuig teen ons; want ons oortredinge staan voor ons, en ons ongeregtighede - ons ken hulle;
13 die afval en verloëning van die HERE en afwyking van agter onse God; die uitspreek van verdrukking en oortreding, die opneem en uitstoot van leuentaal uit die hart.
14 So word dan die reg teruggedring en die geregtigheid bly staan van ver; want die waarheid struikel op die mark, en wat reg is, kan nie binne kom nie.
15 Ja, die waarheid word vermis; en wie afwyk van die kwaad, word geplunder. Toe het die HERE dit gesien, en dit was verkeerd in sy oë dat daar geen reg was nie.
16 en Hy het gesien dat daar niemand was nie en Hom verbaas dat niemand tussenbei tree nie; daarom het sy arm Hom gehelp en sy geregtigheid het Hom ondersteun. Jesaja 59.