DF Akademie

DF Akademie DF is ‘n toonaangewende Afrikaans-medium hoërskool. Waardes:

1. Verantwoordbaarheid

2. Respek

3. Integriteit

4. Empatie

5. Nederigheid

6. Diensbaarheid

BESTAANSTELLING

DF Malan is ‘n toonaangewende Afrikaans-medium hoërskool wat leerders in ‘n veilige en waarde-gedrewe omgewing in hulle totaliteit ontwikkel om in ‘n snel-veranderende volwasse wêreld hulle plek vol te staan. VISIE

DF Malan strewe daarna om ‘n innoverende en leidinggewende hoërskool te wees wat leerders geleenthede bied om met die nodige lewensvaardighede toegerus te word sodat hulle ‘n positiewe verskil in die samelewing maak. MISSIE

Die skep van 'n omgewing waar elke leerder op akademiese -, geestelike -, kulturele - en sportvlak kan ontwikkel deur innoverende bestuur, mentorskap, personeelvoorsiening en -ontwikkeling, navorsing en eksterne samewerking.

Die matriekafskeid van 2026 is in volle swang! Die matrieks lyk absoluut beeldskoon, die kos is heerlik en die musiek la...
23/09/2026

Die matriekafskeid van 2026 is in volle swang! Die matrieks lyk absoluut beeldskoon, die kos is heerlik en die musiek laat die dansvloer behoorlik kook!

'n Groot dankie aan me. Jana van Reenen en elkeen wat betrokke was om hierdie droomaand moontlik te maak. Hierdie is oomblikke wat vir altyd van die mooiste herinneringe sal bly! 💙💛

22/09/2026

Solaris, Proteus of Artius — ongeag watter huis, saam is ons DF! 💙💛

22/09/2026

Is julle nog vinnig genoeg? 💙💛

22/09/2026

🤍 Artius at the Disco🤍

Die opwinding loop hoog en die energie op die veld en pawiljoen is tasbaar. Beleef hierdie onvergeetlike oomblikke vandag saam met ons!

Mag die beste huis wen!


22/09/2026

❤️ Rock of Proteus❤️

Die opwinding loop hoog en die energie op die veld en pawiljoen is tasbaar. Beleef hierdie onvergeetlike oomblikke vandag saam met ons!

Mag die beste huis wen!


22/09/2026

💛 Light it up, Solaris! 💛

Die opwinding loop hoog en die energie op die veld en pawiljoen is tasbaar. Beleef hierdie onvergeetlike oomblikke vandag saam met ons!

Mag die beste huis wen!


WKOD-skryfkompetisie: Twee van ons gr. 10's is genooi na die prysuitdeling van hierdie kompetisie wat op 24 Oktober by d...
22/09/2026

WKOD-skryfkompetisie: Twee van ons gr. 10's is genooi na die prysuitdeling van hierdie kompetisie wat op 24 Oktober by die Taalmonument plaasvind. Baie geluk aan Lea Poulter wat 'n finalis is. Naomi Deacon is een van die finaliste vir die ontwerp van die voorblad van die opstelbundel. 💙💛

Ons is verheug om so 'n see van DF-leerders en -onnies te sien as toppresteerders in Netwerk24 se nasionale kreatiewe sk...
22/09/2026

Ons is verheug om so 'n see van DF-leerders en -onnies te sien as toppresteerders in Netwerk24 se nasionale kreatiewe skryfkompetisie.💙💛

Address

Frans Conradie Drive
Cape Town
7530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DF Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to DF Akademie:

Shortcuts

Featured

Share

Category