Laerskool Paul Greyling Primary School

Laerskool Paul Greyling Primary School Top parallel (Afr & Eng) medium 🏫 in die/the ❤️ van/of 🐟 🪝 Om Afrikaans as moedertaal in ’n oorheersend Engelse gemeenskap te koester.

Waar die koue Kaapse water teen die blou berge bots; tussen die spierwit duine onder in die vallei, waar die vleilande se voëls baljaar en die dolfyne en walvisse ons op pad skool toe groet. Hier, in die hartjie van Vishoek, staan ‘n klein skooltjie wat vashou aan ’n droom. ‘n Droom om met trots en respek in ‘n veranderende omgewing te onderrig. Om kinders toe te rus vir die onvoorspelbare toekoms. Laerskool Paul Greyling is nie net ‘n skool nie, ons is ’n gemeenskap. ‘n Gemeenskap wat glo in ‘n beter Vishoek, ‘n beter Wes-Kaap, ‘n beter Suid-Afrika. Paul Greyling, hier om te dien - te dien in geloof.

🖊️✨ Pen Licenses! | Penlisensies! ✨🖊️A special milestone for our Grade 3 learners as they received their pen licenses to...
21/09/2026

🖊️✨ Pen Licenses! | Penlisensies! ✨🖊️

A special milestone for our Grade 3 learners as they received their pen licenses today! 🎉

’n Spesiale mylpaal vir ons Graad 3-leerders wat vandag hul penlisensies ontvang het! 💙🖊️

Well done, Grade 3's! 🌟

🌸Hello, Spring!🌸Our Grade R learners had fun with a creative decoupage activity to celebrate spring! 🎨🌼 They proudly too...
18/09/2026

🌸Hello, Spring!🌸

Our Grade R learners had fun with a creative decoupage activity to celebrate spring! 🎨🌼

They proudly took their beautiful creations home, together with some flowers, to share the springtime joy with their families. 💐💕

🎵SAVE THE DATE  | HOU DIE DATUM OOP!🕺🏽More information to follow soon!Meer inligting volg.Watch this space! 🎟️Hou die sp...
17/09/2026

🎵SAVE THE DATE | HOU DIE DATUM OOP!🕺🏽

More information to follow soon!
Meer inligting volg.

Watch this space! 🎟️
Hou die spasie dop!💃

15/09/2026

CELEBRATING OUR HERITAGE – OUR NATURE, OUR HOME 🇿🇦🌿

This National Heritage Month, we celebrate not only our history and traditions, but also the incredible natural beauty that makes South Africa unique. 🦅

Our Paul Greyling Primary Bird Club had a wonderful Heritage Week outing to the Cape Point section of Table Mountain National Park, exploring and appreciating the natural heritage right on our doorstep. 🐦⛰️

For our young birders, it was a day of learning, exploring and discovering — while developing a deeper respect for the environment we have a responsibility to protect. 🌱

We believe learning happens beyond the classroom too! 💙💛

Our heritage. Our responsibility. Our future.

On Wednesday, 16 September 2026, our Grade 7 learners will be shadow-shifting at Spur from 18:00! 🎉Come and enjoy a meal...
09/09/2026

On Wednesday, 16 September 2026, our Grade 7 learners will be shadow-shifting at Spur from 18:00! 🎉

Come and enjoy a meal with us and support our learners in this exciting experience.🤩🍔🍟

We hope to see you there!
Ons hoop om julle daar te sien!👏

Ons wens vir u seën en vreugde vir die nuwe lewensjaar. Mag dit ’n jaar van groei en mooi herinneringe wees. Lekker verj...
08/09/2026

Ons wens vir u seën en vreugde vir die nuwe lewensjaar. Mag dit ’n jaar van groei en mooi herinneringe wees. Lekker verjaar, tannie Cindy!🎉🥳

07/09/2026
Ons wens vir u seën en vreugde vir die nuwe lewensjaar. Mag dit ’n jaar van groei en mooi herinneringe wees. Lekker verj...
06/09/2026

Ons wens vir u seën en vreugde vir die nuwe lewensjaar. Mag dit ’n jaar van groei en mooi herinneringe wees. Lekker verjaar, Dino!🎉🥳

🦅🐍 Birds, rain & snakes! | Voëls, reën & slange! 🌧️What started as a bird-watching outing turned into an exciting snake ...
04/09/2026

🦅🐍 Birds, rain & snakes! | Voëls, reën & slange! 🌧️

What started as a bird-watching outing turned into an exciting snake encounter when the rain brought the snakes out! 🐍 We learned so much and even got to handle them.

Wat begin het as ’n voëlkyk-uitstappie, het in ’n opwindende slang-avontuur ontaard toe die reën die slange uitgebring het! 🐍 Ons het baie geleer en kon hulle selfs hanteer.

Baie dankie aan Oom Lappies vir ’n onvergeetlike ervaring!

A huge thank you to Uncle Lappies for an unforgettable experience! 💚

Address

Sunray Road, Fish Hoek
Cape Town
7975

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Paul Greyling Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Paul Greyling Primary School:

Shortcuts

Featured

Share

Category