Kleuterparadys

Kleuterparadys is 'n speelgroep in Langeberghoogte vir 2-5 jarige kleuters. 3, 4 en 5 dag opsies Kleuterparadys is 'n speelskooltjie wat fokus op die kind as geheel.

Elke kind is spesiaal en uniek en omdat ons groepies klein hou, stel dit ons as opvoeders in staat om persoonlike aandag aan elke kleuter te gee. Hier groei kinders op liefde, geduld, interaksie, konsekwentheid en respek. Ons dagprogram is so op gestel om die totale kins se emosionele, sosiale, kognitiewe en fisiese ontwikkeling te akkomodeer. Een van die grootste en belangrikste take as opvoeders

Operating as usual

Photos from Kleuterparadys's post 26/10/2021

LOVE#listen to them❤observe them❤value them❤empower them❤

Photos from Kleuterparadys's post 18/10/2021

KleuterParadys is n speelskooltjie in Langeberg Hoogte vir 2-5 jariges. Ons is halfdag (7:00-12:30) skool kwartale. Daar is n 2, 3, 4 en 5 dag opsie. Los jou epos adres vir meer inligting.

Photos from Kleuterparadys's post 29/09/2021

Boekedag, braaidag, verjaarsdag....elke dag is n lekker dag😍😁

Photos from Kleuterparadys's post 19/08/2021

Ons leer so lekker, want ons speel so lekker.

Photos from Kleuterparadys's post 25/06/2021

Ons maatjies het hard gewerk om ons pappa's spesiaal te laat voel op pappadag(wyn+kaartjie+tonne liefde)
In die middel van die winter is dit baie koud en nat ..... en gesellig in die klas😁😜😝🤩

Photos from Kleuterparadys's post 28/05/2021

Lume, Anja, Emma, James, Amore, Luan, Gabriella, Lilly-Beth, Brady, Jesse en Mighael -
KleuterParadys waar elke maatjie spesiaal is!

26/05/2021

Registrasie oop vir 2022

Registrasie oop vir 2022

Photos from Kleuterparadys's post 26/02/2021

Heeltyd speeltyd🤗🥰 "Play is the beginning of knowledge"George Dorsey

27/10/2020

Verjaarsdag, braaidag, boekedag....elke dag is n lekker dag😁

28/08/2020

Wenners

Kyk hoe rats is ons maats😀

28/08/2020

Time flies when you're having fun!

29/07/2020

KleuterParadys waar liefde groei en blom in oorvloed🥰 weloveourschool

02/04/2020

Verjaarsdae, bakkerman, troeteldiere en lekkerrrr SPEEL😋😁

14/02/2020

Dis nie wat jy doen wat saak maak nie, maar hoeveel liefde jy daarin stort.😍 Ons vier liefiedag met kaartjies en krone.🥰Rooier hoe mooier🥰♥️😍

24/01/2020

Ons maatjies se gesiggies straal, dit is so lekker om almal weer te sien. Baie welkom aan al ons nuwe kleuters en tannie Alice. Ons is al lekker aan die gang en hard besig om te speel😁😋

04/12/2019

So eindig ons die kwartaal af met n oulike konsertjie en pretdag. Dankie aan God vir sy groot genade, dankie aan al my kleuter kindertjies vir hulle onvoorwaardelike liefde, dankie aan al my ouers vir julle ondersteuning en seen. Vrede en vreugde vir julle. Mag ons nooit vergeet waaroor kersfees gaan nie. Geseende Christusfees vir almal🙏🏻🕯❤️

20/10/2019

Ons is al lekker aan die gang hierdie kwartaal. Polkadraai is altyd n wenner, n wonderlike plek om die lente seisoen te vier. 🍓😋🌞🌸

19/09/2019

So kom ons aan die einde van die 3de kwartaal, ons het lekker gespeel, geleer en gegroei. Ons laaste daggie vir die kwartaal vier ons Suid-Afrika en braaidag natuurlik. Geen plek soos Suid-Afrika🥰😍🇿🇦

26/08/2019

Ons maatjies het die warm sonskyn dae so geniet, dit was sooo lekker om buite te speel. 😎FANTASIE Prinses-prinses, trou-trou, cowboys en unicorns. Ons dans met linte en verf ons konstruksie kuns😋🤗

31/07/2019

In die middel van die winter is dit baie koud en nat, wat beteken meer kunstyd, meer speeltyd, meer fantasietyd. Die lewe is n lied🤗🤩😍

08/07/2019

Pappagoed🐟 verjaarsdag goed🎊lekkergoed 🍭kunsgoed🎨en speelgoed🧸

13/05/2019

Verjaarsdag pret, slange kyk, paaseiers soek, mamma kaartjies en kunswerkies. Die lewe is n lied🤗🤩😀

11/04/2019

Al lekker aan die gang met kuns, beweging, drama, musiek, bak-en-brou, en temabesprekings. Sammy word gebad, fietsies word gewas en verf word gespat😋ONS LEER SO LEKKER WANT ONS SPEEL SO LEKKER😋🤩

01/03/2019

Ons leer so lekker, want ons speel sooooo lekker! Liefie dag word elke maatjie bederf met n hartjie sleuterhouer en tjokkie😋Ons hou konsert vir spesiale mense ❤️ wat n voorreg!

02/02/2019

Tyd vlieg wanneer jy besig is. Met wys en vertel dag het die maatjies hul gunsteling speelding kom deel. Ons het geleer van speelgoed, hoe om met dit te speel. Ons het gekyk na die verskillende tipe speelgoed wat daar is en om te deel is baie belangrik. Fantasie en fantaseer was 2 nuwe woorde wat ons gaan onthou. By Kleuterparadys speel en leer ons lekerrr😋

11/01/2019

So speel-speel, lag-lag begin ons die nuwe jaar.

10/12/2018

So kom ons aan die einde van nog n wonderlike jaar. Dit was n jaar van oorlopende seeninge en genade. Dankie aan al ons Kleuterparadys ondersteuners. Geseende Christusfees en voorspoedige 2019 vir almal!!

09/11/2018

Hierdie 2 weke het ons meer geleer oor insekte. Ons het gebak-en-brou, geverf, gespeel, geteken, gespeel.....en nog gespeel😋🤗😜en so groei ons❤️

23/10/2018

speel + speel = gelukkige kleuters🤗🤩😋

17/10/2018
15/10/2018

Nog net 3 stoeltjies oop vir 2019!

Soek jy ‘n speelskooltjie vir jou 2- tot 5-jarige? Kleuterparadys in Langeberghoogte bied ‘n warm, liefdevolle en huislike omgewing en ons program is spesifiek opgestel om jou kind se emosionele-, sosiale-, kognitiewe- en fisiese ontwikkeling te akkomodeer.

Ons groepie bestaan uit net 18 kleuters wat halfdag (tot 12:30) of voldag (tot 15:00) by ons speel. Omdat ons groepie klein is kan ons opvoeders aandag aan elke kleuter gee, want elke kind is spesiaal en uniek.

Hier groei kinders op liefde, geduld, interaksie, konsekwentheid en respek.

Vir meer inligting, kontak Karen by 083 212 0214 of [email protected]

#kleuterskool #speelgroep #kleuterparadys #speel

15/10/2018

Kleuterparadys

20/06/2018

Kleuterparadys's cover photo

20/06/2018

Waar lekker speel, nooit ophou nie😉😋😊😀

17/05/2018

2de kwartaal pret - verf,bak en brou, fantasie, kombuis-huis, kleispeel, blokkies bou, uitstappie .....die lewe is n lied😀🤗

Videos (show all)

Wenners

Location

Telephone

Address


9 Gallowaystraat
Cape Town
7570
Other Day Care & Preschools in Cape Town (show all)
Jitterbugz Preschool & Aftercare Jitterbugz Preschool & Aftercare
16 Conifer Road. Tokai
Cape Town, 7945

Education is not the filling of a pail, but the lighting of a fire - W B Yeats

Jolly Tots Montessori based pre school Jolly Tots Montessori based pre school
29 KARAKUL ROAD RONDEBOSCH
Cape Town, 7700

MONTESSORI EDUCATION

Over The Moon Pre-school Over The Moon Pre-school
120 Lourensford, Somerset West
Cape Town, 7130

Fifth Avenue Day Care Centre Fifth Avenue Day Care Centre
Cape Town, 7764

Fifth Avenue Day Care Centre - We are a registered facility and take pride in the fact that we have an excelent reputation and we pride ourselves on the service we deliver to our community. We take care of children aged 2 - 5 years old.

Grassy park islamic educare Grassy park islamic educare
Cnr Misrole Avenue Grassy Park
Cape Town, 7941

Grassy Park Islamic Educare is an Early childhood development center for children age 2 to 5yrs. Full & half day. We also offer Aftercare and Madrassa

Carmy's Angels Educare and Aftercare Club Carmy's Angels Educare and Aftercare Club
108 Tramore Road, Southfield
Cape Town, 7800

Carmy's Angels is an Educare and Aftercare centre. We strive to make your Child's stay a happy and fruitful one. With us every child matters.

Mighty Minds Daycare Mighty Minds Daycare
36 Zuurberg Road. Heideveld
Cape Town, 7764

Iminam Educare Iminam Educare
Kraaifontein
Cape Town, 7570

Otters' Creek Pre-Primary School Otters' Creek Pre-Primary School
30 Enslin Road OTTERY
Cape Town, 7780

We are an inclusive pre-primary school with experienced, qualified teachers. We strive for excellence in pre-primary education. We embrace diversity.

Pupculture Daycare Pupculture Daycare
21 Stegman Road, Claremont, Cape Town
Cape Town, 7708

Pupculture is a doggy Daycare set on providing a safe, fun and stimulating environment for dogs of all sizes.

Emihle Educare Centre Emihle Educare Centre
6979 Itsomo Street Mfuleni Ext 6
Cape Town, 7100

Nurturing the toddlers from 0- 5 years

Khulani Day Care Centre on Khulani Day Care Centre on
2655 Mandela Drive Botrivier Caledon
Cape Town, 7185