Suikerbekkie Speelgroep

Suikerbekkie Speelgroep Suikerbekkie Speelgroep Est. 1994 'n Afrikaanse Kleuterskool in die Helderberg area, waar kinders speel en lag terwyl hulle leer en ontdek!

21/09/2026

Jy ken die sê ding "who let the dogs out" maar hier by die Mossies is dit "Who let the wolfs out" vir die tema Jakkals en Wolf het die Mossies dit vreeslik geniet om 'n wolf te maak en 'n Jakkals te teken.

Nog Jakkals en Wolf fotos!
21/09/2026

Nog Jakkals en Wolf fotos!

Liewe lawwe Smirna het die Suikerbekkie nessie verlaat om saam met haar mamma ‘n nuwe hoofstuk in Queenstown te begin. J...
21/09/2026

Liewe lawwe Smirna het die Suikerbekkie nessie verlaat om saam met haar mamma ‘n nuwe hoofstuk in Queenstown te begin.

Jy was ‘n groot plesier in die skool en ons gaan jou geselsies vreeslik mis.

Ons weet jy gaan die Queen van Queenstown wees 😘😉

Love you lots like jelly tots!

Luca was die bakker vir Ouma en Oupa week. Hy het die oulikste Ouma en Oupa koekies gemaak! Brille, wit hare en ‘n paar ...
21/09/2026

Luca was die bakker vir Ouma en Oupa week.

Hy het die oulikste Ouma en Oupa koekies gemaak! Brille, wit hare en ‘n paar baard gesiggies ook. Dankie Luca!

Vir die Tema Wolf en Jakkals was Anja ons bakkertjie. Syt besluit die beste manier om 'n besige week af te sluit sal wee...
21/09/2026

Vir die Tema Wolf en Jakkals was Anja ons bakkertjie. Syt besluit die beste manier om 'n besige week af te sluit sal wees met 'n sny chocolate koek 🤭😁 dit was heerlik baie dankie Anja x

21/09/2026
Smirna was die bakker vir ons Jakkals en Wolf tema!Sy en mamma het lekker Jakkals broodjies gemaak met kaas en salami! D...
21/09/2026

Smirna was die bakker vir ons Jakkals en Wolf tema!

Sy en mamma het lekker Jakkals broodjies gemaak met kaas en salami! Dankie Smirna!

Heike was ons bakker vir Lente!Sy het on bederf met heerlike sjokolade-blompotjies! Dankie Heike!
21/09/2026

Heike was ons bakker vir Lente!

Sy het on bederf met heerlike sjokolade-blompotjies! Dankie Heike!

21/09/2026

1, 2, 3 blok myself. Van kringe om getalle, handjies in die klei en puzzles wat in mekaar gly.

Die Uile het altyd pret daarby!

21/09/2026

Daar is baie voordele vir die liggaam wanneer hy soos ‘n b**r moet loop, en dan sit ons middellynkruising ook by!Hande en skouers word sterker, balans word geoefen en dit is pret!

Address

Pienaarstreet
Cape Town
7130

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

0218525918

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suikerbekkie Speelgroep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share