Hoërskool Stellenberg High School

Hoërskool Stellenberg High School VIVAT SCIENTIA
Laat kennis leef! Let knowledge live! FIRE
Faith-Integrity-Responsibility-Excellence Amptelike bladsy van Hoërskool Stellenberg.

Official page of Stellenberg High School.

23/09/2026

💚 CELEBRATING A GREAT TERM AT STELLENBERG! 💚

As we close the doors on another busy and memorable term, we can look back with immense pride on everything that has been achieved at Stellenberg High School.

Van die klaskamer tot op die sportveld, het ons leerders en onderwysers hul beste gelewer. Elkeen het toewyding, vasberadenheid, spanwerk en hul Stellenberg-gees gewys. Elke prestasie is die resultaat van die harde werk wat ons leerders, onderwysers en personeel ingesit het.👏

A special thank you to our parents, families and the wider Stellenberg community for your incredible support throughout the term. Your encouragement from the sidelines, in the stands and behind the scenes makes such a difference. 💚

And to our Matric Class of 2026 — the final stretch is here. As you prepare for your final examinations, stay focused, believe in yourselves and remember how far you have come. We are behind you every step of the way! 📚🎓

Een van die hoogtepunte van die kwartaal was ongetwyfeld die Interskole teen Hoërskool Durbanville — ń viering van skoolgees, sport en ń passie vir die gemeenskap. 🏉💚

🎥 Enjoy this video celebrating some of the highlights and successes of Interschools..

To our entire Stellenberg family: thank you for making this term so memorable.

Ons wens vir julle ń welverdiende en veilige vakansie toe. Mag julle rus en tyd saam met jul geliefdes deurbring.

Happy holidays, Stellenberg!

Video Sponsor:
Wiara coffee
Facebook: https://www.facebook.com/wiaracoffee
Instagram
www.wiaracoffee.co.za

MATRIEKAFSKEID 2026Met g***s en groot opgewondenheid is ons matrieks by Eureka verwelkom.With flair and style, our learn...
22/09/2026

MATRIEKAFSKEID 2026

Met g***s en groot opgewondenheid is ons matrieks by Eureka verwelkom.

With flair and style, our learners took our breath away.

Matrieks, julle lyk asemrowend! Geniet die spesiale aand.

Ons sien baie uit na die Graad 12 Visuele Kunste- en Ontwerpuitstalling wat op 9 Oktober plaasvind.Join us in celebratin...
22/09/2026

Ons sien baie uit na die Graad 12 Visuele Kunste- en Ontwerpuitstalling wat op 9 Oktober plaasvind.

Join us in celebrating our learners’ creative journey and the talent and dedication behind their work.

2003 - Kreatiwiteit, Kultuur en KampioeneDie eerste Grunge Couture Fashion Show word gehou – die begin van ’n nuwe tradi...
22/09/2026

2003 - Kreatiwiteit, Kultuur en Kampioene

Die eerste Grunge Couture Fashion Show word gehou – die begin van ’n nuwe tradisie by die skool.

Stellenberg bied sy eie kunstefees aan: die Instell Kunstefees, met die Grunge Couture Show, musiekoptredes, kos- en kunsvlytstalletjies, en ’n Prestige-aand met ’n trio van dramas.

The choir were once again crowned national champions in the ATKV competition and overall winners of the Tygerberg Eisteddfod.

Alet van Zyl and Werner de Wit were invited to participate in the World Championships of Performing Arts.

Wynand Duvenhage ontvang sy Summa Cum Laude-toekenning.

Neil Miller behaal ’n 10de plek in die Nasionale Duits-Olimpiade en wen ’n gefinansierde studiereis vir 'n maand, na Duitsland.

Die o.19A-netbalspan wen die WP-liga vir die vierde agtereenvolgende jaar. Claudia Basson word tot die SA o.19A-netbalspan verkies.

Chantelle Terblanche word die SA-kampioen in beide die 100 m- en 400 m-hekkies.

Philip van der Merwe word vir die tweede agtereenvolgende jaar tot die WP o.18-Cravenweekspan verkies en verdien ook ’n plek in die SA o.18-Akademiespan.

Leroy Villet word kaptein van die WP o.19B-krieketspan, terwyl Matthew McLachlan, Wim Murray en Morné Botha ook WP-kleure verwerf.

MATRIEKAFSKEID 2026Die rooitapyt word vanaand uitgerol ter viering van ons matrikulante se Matriekafskeid 2026.Ons wens ...
22/09/2026

MATRIEKAFSKEID 2026

Die rooitapyt word vanaand uitgerol ter viering van ons matrikulante se Matriekafskeid 2026.

Ons wens elke matrikulant ’n onvergeetlike aand vol vreugde, trots en kosbare herinneringe toe.

We are delighted to share the live streaming link for tonight’s Matric Farewell 2026.

Join us as we celebrate this memorable occasion and the Class of 2026.

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

2002 - Wêreldklas-prestasies en akademiese uitnemendheidDie Meisieskoor toer na Llangollen, Wallis, en word as die tweed...
18/09/2026

2002 - Wêreldklas-prestasies en akademiese uitnemendheid

Die Meisieskoor toer na Llangollen, Wallis, en word as die tweede beste koor ter wêreld tydens die Choir of the World-kompetisie, aangewys. Mnr. André van der Merwe en mnr. Theo Boonzaaier vergesel die koor.

The choir was crowned the overall winner of the Tygerberg and Stellenbosch Eisteddfods for the fourth consecutive year.

Vyf leerders ontvang Summa Cum Laude: Lize Jansen van Vuuren, Tamarisk Rottier, Carla Erasmus, Anina Bezuidenhout en Claudia Basson.

Etienne Rossouw word die Wes-Kaap se topmatrikulant en behaal die eerste plek op die Top 20 in Kaapland.

Enwill Alexander was selected for the SA Schools U18 rugby team and scored 23 tries for the U19A team.

Jaco Laubscher, Enwill Alexander and Philip van der Merwe were selected for the Western Province U19 Craven Week team.

The U19A rugby team won the Oakdale Sentrasure Rugby Week and was ranked 9th on the SA Schools rankings in May.

Die o.19A-netbalspan word Wes-Kaap-kampioene en verower vir die derde agtereenvolgende jaar die WP-titel.

Bruce McCleland was selected for the USSASA South African baseball team.

KUNSNUUS 14 SEPTEMBER 2026: We are very proud of Annabel Janse van Rensburg, who received a special Judges’ Choice Award...
16/09/2026

KUNSNUUS 14 SEPTEMBER 2026:

We are very proud of Annabel Janse van Rensburg, who received a special Judges’ Choice Award for her impressive charcoal sketch. Her artwork was selected to form part of the My Landscape exhibition at the Iziko South African National Gallery Annex.

This project is the result of a collaboration between the WCED and Iziko Museums, through which Grade 10 Visual Arts learners were invited to creatively reimagine iconic South African landscapes.

Annabel se werk fokus op die skoonheid van die Taalmonument en sy omgewing. Sy verduidelik dat Afrikaans ’n belangrike deel van haar familie se kultuur vorm en dat die Taalmonument vir haar ’n simbool van die skoonheid en krag van die taal is. Met haar tekening wou sy beide die kompleksiteit en eenvoud daarvan vasvang. Sy hoop dat kykers aangetrokke sal voel tot die monument en waardering sal hê vir die mense wat hard gewerk het, en steeds hard werk, om Afrikaans lewendig te hou as die pragtige taal wat ons vandag ken.

Ons is baie trots op Annabel se prestasie en wens haar hartlik geluk met hierdie welverdiende erkenning.

14/09/2026

🎓 Congratulations to the Stellenberg High School Student Council of 2027! 💚

'n Nuwe hoofstuk van leierskap begin! Baie geluk aan elkeen van ons nuutverkose Studenteraadslede.

Your election is not only an honour, but also a responsibility to lead with integrity, courage and humility, and with a heart for service.

Mag julle diegene om julle inspireer, ’n positiewe verskil in ons skoolgemeenskap maak, en altyd onthou dat ware leierskap nie daarin lê om gedien te word nie, maar om ander te dien.

Ons is ongelooflik trots op julle en sien met groot verwagting uit na alles wat julle in 2027 gaan bereik.

Lead with purpose. Serve with heart. Be the difference.

💚 Congratulations, Student Council 2027! 💚

MOUNTAIN BIKING:Congratulations to Miecke Kinnear and Leah van Niekerk who have been selected to represent the Western P...
10/09/2026

MOUNTAIN BIKING:

Congratulations to Miecke Kinnear and Leah van Niekerk who have been selected to represent the Western Province in this year's Schools Cycling South African Nationals.

Die Nasionale Kampioenskappe vind op 2-3 Oktober in Stellenbosch plaas en word deur Paul Roos Gimnasium aangebied.

Stellenberg het 3de in die gemengde afdeling (seuns en meisies) in die Wes-Kaap geëindig.

Hierdie puik prestasie verseker dat die Stellenberg-span ook die voorreg het om aan hierdie kampioenskappe deel te neem.

Baie geluk aan elkeen van ons ryers wat tot hierdie geleentheid bygedra het.

Trots Stellenberg!

KULTUURAANDOp 13 Augustus het Hoërskool Stellenberg se verskillende kultuurdepartemente saamgespan om ’n feeskonsert ter...
10/09/2026

KULTUURAAND

Op 13 Augustus het Hoërskool Stellenberg se verskillende kultuurdepartemente saamgespan om ’n feeskonsert ter viering van die skool se 40ste bestaansjaar, aan te bied.

Die konsert is in die skoolsaal gehou en die gehoor is deur die meisieskoor, die skoolorkes, ons Graad 12-musiekleerders en die skool se ‘rock bands’ vermaak.

Die Stellenberg Dance Crew en die senior toneelgroep het ook opgetree, terwyl die marimbagroepe en ons strykensemble die gehoor voor die konsert en tydens die pouse vermaak het.

Die voorportaal het tydens die aand ń pragtige uitstalling gehuisves wat deur ons kuns- en ontwerpleerders geskep is.

A definite highlight of the evening was the performances by a few of our alumni pupils who are making their mark in the professional music world. Jacobi de Villiers (matric 2001), Hein Roelofse (matric 2020) and Lilitha Nkuku (matric 2022) sang solos, while Lisa van Wyk (matric 2018) performed a flute solo, accompanied by her sister, Nica Geldenhuys (matric 2017).

Laerskool Eversdal, wat hierdie jaar hulle 50ste bestaansjaar vier, het as gaste by ons feeskonsert opgetree.

It was an evening filled with inspirational performances and was particularly symbolic, as we had Stellies’ past, present and future performing on the same stage.

The Arts are definitely vibrant and thriving at Stellenberg High School.

Address

Mountain View Road
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:30
Tuesday 07:00 - 15:30
Wednesday 07:00 - 15:30
Thursday 07:00 - 15:30
Friday 07:00 - 14:30

Telephone

+27219191029

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Stellenberg High School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Stellenberg High School:

Shortcuts

Featured

Share

Category