DKids Kleuterskool

DKids Kleuterskool Ons bied 'n veilige, skoon & ruim speel omgewing. Christelike waardes. Speel gebasseerde leer. CAPS / ELDA kurrikulum.

Let themBe SILLYSplash in puddlesMake a messTalkPlayTake their timeThey will never be so little again!!!❤️❤️❤️
22/01/2025

Let them

Be SILLY
Splash in puddles
Make a mess
Talk
Play
Take their time

They will never be so little again!!!

❤️❤️❤️

Pop in for a tour of our brand new Pre-School! 🌈dKids Open daySaturday 1 February 09:00-11:00Make sure you make a NOTE i...
21/01/2025

Pop in for a tour of our brand new Pre-School!
🌈
dKids Open day
Saturday 1 February
09:00-11:00

Make sure you make a NOTE in your Diary!!!

🌞🌞🌞🌞

Wie is ek? Who am I?So ń lekker tema om aan ons dKids maatjies te leer!!!Ń daggie vol pret en hope verbeelding!!!!      ...
20/01/2025

Wie is ek? Who am I?

So ń lekker tema om aan ons dKids maatjies te leer!!!

Ń daggie vol pret en hope verbeelding!!!!

Reg vir avontuur!!!!Dit is LEKKER om kind te wees!!!
16/01/2025

Reg vir avontuur!!!!
Dit is LEKKER om kind te wees!!!

Hope pret hier by dKids!!!🌞
15/01/2025

Hope pret hier by dKids!!!

🌞

Ons dKids hasie maatjie!!Gediggie vir die dagHASIE IN DIE HOLTEHasie in die holteSit en slaapArme hasie is jy bangKyk ne...
15/01/2025

Ons dKids hasie maatjie!!

Gediggie vir die dag

HASIE IN DIE HOLTE

Hasie in die holte
Sit en slaap
Arme hasie is jy bang
Kyk net hoe jou ore hang
Hasie hop Hasie hop
Hasie hop hop hop hop

🐰🐰🐰🐰🐰

Ons het ons eerste dKids gesiggies ontmoet vandag!!!Wat ń GROOT opwindenheid!!!dKids is GEREED vir julle.Skryf VANDAG no...
11/01/2025

Ons het ons eerste dKids gesiggies ontmoet vandag!!!

Wat ń GROOT opwindenheid!!!

dKids is GEREED vir julle.

Skryf VANDAG nog julle kinders in by ons.

Vir meer informasie kontak ons
083 212 2635
[email protected]

D Kids Kleuterskool bestaan uit 3 pragtige klassies:Zebras - 4-5jTiertjies- 3-4jKameelperdjies- 2-3jSkryf jou kind vanda...
09/01/2025

D Kids Kleuterskool bestaan uit 3 pragtige klassies:
Zebras - 4-5j
Tiertjies- 3-4j
Kameelperdjies- 2-3j

Skryf jou kind vandag NOG in en raak deel van d Kids en ń jaar vol LEKKER speel!!!

Ons leer deur SPEEL!!

Groot opwindenheid, harde werk en klomp moeite vind plaas in die hartjie van Durbanville!!Ons is so opgewonde om ons pra...
08/01/2025

Groot opwindenheid, harde werk en klomp moeite vind plaas in die hartjie van Durbanville!!

Ons is so opgewonde om ons pragtige skool aan julle te wys!

Hou ons bladsy dop vir meer inligting !!!

D Kids Kleuterskool maak die 13de Januarie oop vir ons maatjies.

Kontak ons gerus
0832122635
[email protected]

Address

Hugostraat 10, Valmary Park, Durbanville
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Telephone

+27657475721

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DKids Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to DKids Kleuterskool:

Shortcuts

Featured

Share

Category