Biolink Brain Training - Wellington & Paarl

Biolink Brain Training - Wellington & Paarl

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Biolink Brain Training - Wellington & Paarl, Educational consultant, The Old Tannery, Wellington, Cape Town.

Biolink Brain Training is a MIND-POWERED COGNITIVE AND EXECUTIVE FUNCTIONING BRAIN TRAINING PROGRAM that unlocks your full potential to pave the way for a successful life right now.

Photos from Biolink Brain Training - Wellington & Paarl's post 06/08/2026

A safe space where skills are learnt and lives are changed‼️

06/08/2026

Is jy dalk onseker oor wat volgende jaar vir jou, jou kind en dalk hul maatjies wag?

Hierdie werkswinkel wys jou wat om te verwag, hoe om jou kind en jou as ouer voor te berei i.t.v nuwe roetines skep, beplanning doen en selfs hoe die nuwe handboeke lyk en wat van jou kind alles verwag gaan word.

Vaardighede word aangeleer, so wees gereed om kundige hulp te verleen🤓🌺.

Maak 'n geleentheid daarvan en ek kom doen die werkswinkel sommer gratis. Kontak my gerus by 0833049788☎️📞📲

06/08/2026

LEER SLIM
As die moeite en tyd spandeer aan leer, nie reflekteer op die rapport nie, is dit nou jou kans om leer hoe om te leer. Biolink brain training se 12 stap kursus word al amper 20 jaar deur gekwalifiseerde fasiliteerders aangebied. Bespreek nou jou plek vir 15 of 29 Augustus by 0833049788. Kennis is mag🧠‼️
https://www.biolink-braintraining.com/learnsmart-study-method
FOCUS ASSESSMENT:
Drakenstein Biolink Brain Training bied hierdie wetenskaplik ontwikkelde assessering wat wêreldwyd gebruik word om te bepaal hoe jou brein werk en ons bied oplossings om jou te help. Bespreek jou 30 minute tydgleuf by 0833049788 vir 22 Augustus.

Drakenstein Biolink Brain Training agentskap eienaar Ruani Visser. Gekwalifiseerde onderwyser en opvoedkundige fasiliteerder. SKAKEL📲 0833049788 vir 'n gratis afspraak en demonstrasie.

biolink-braintraining.com

Biolink Brain Training | Cognitive Training for All Ages 06/08/2026

Drakenstein Biolink Brain Training bied hierdie wetenskaplik ontwikkelde assessering wat wêreldwyd gebruik word om te bepaal hoe jou brein werk en ons bied oplossings om jou te help. Bespreek jou 30 minute tydgleuf by 0833049788 vir 22 Augustus.

As die moeite en tyd spandeer aan leer, nie reflekteer op die rapport nie, is dit nou jou kans om leer hoe om te leer. Biolink brain training se 12 stap kursus word al amper 20 jaar deur gekwalifiseerde fasiliteerders aangebied. Bespreek nou jou plek vir 15 of 29 Augustus by 0833049788. Kennis is mag🧠‼️

Drakenstein Biolink Brain Training agentskap eienaar Ruani Visser. Gekwalifiseerde onderwyser en opvoedkundige fasiliteerder. SKAKEL📲 0833049788 vir 'n gratis afspraak en demonstrasie.

https://www.biolink-braintraining.com/learnsmart-study-method

biolink-braintraining.com

Biolink Brain Training | Cognitive Training for All Ages Science-backed brain training for children, adults, seniors & athletes. Take the FOCUS Assessment and build a personalised plan. 42+ centres across Africa.

04/08/2026

Wat beteken 'Leer' en wat behels dit alles? Kom leer saam met Biolink Brain Training ons 12 stap metode wat verseker jou antwoorde sal gee!! 15de en 29ste Augustus. 0833049788

Groeipyne: Hoe gemaak as jou graad 1-kind nie die mas opkom nie? – RSG FM 30/07/2026

Groeipyne: Hoe gemaak as jou graad 1-kind nie die mas opkom nie?
Luister na hierdie leersame onderhoud met Karin Visser, stigterslid van Biolink Brain Training.

Groeipyne: Hoe gemaak as jou graad 1-kind nie die mas opkom nie? – RSG FM 30 Julie 2026: Hoe gemaak as jy deur jou kind se skool ingeroep word omdat jou kleintjie blykbaar nie die mas kan opkom in Graad 1 nie? Karin Visser deel haar gesin se ervaring hiervan, hulle soeke na hulp, en hoe sy uiteindelik ‘n neuro-kognitiewe opleidingsprogram begin het om ander ouers en kin...

FOCUS Assessment | Discover Your Brain's Strengths 30/07/2026

Drakenstein Biolink Brain Training bied hierdie wetenskaplik ontwikkelde assessering wat wêreldwyd gebruik word om te bepaal hoe jou brein werk en ons bied oplossings om jou te help. Bespreek jou 30 minute tydgleuf by 0833049788 vir Saterdag 22 Augustus.

https://www.biolink-braintraining.com/focus

As die moeite en tyd spandeer aan leer, nie reflekteer op die rapport nie, is dit nou jou kans om leer hoe om te leer. Biolink brain training se 12 stap kursus word al amper 20 jaar deur gekwalifiseerde fasiliteerders aangebied. Bespreek nou jou plek vir 1 Augustus, 15 Augustus of 29 Augustus by 0833049788. Kennis is mag🧠‼️

https://www.biolink-braintraining.com/learnsmart-study-method

Like and follow www.facebook.com/biolinkwellington vir meer inligting🤯

FOCUS Assessment | Discover Your Brain's Strengths Find out what's really behind focus, memory & performance struggles. Take our 20-minute clinically validated FOCUS Assessment and get a personalised plan.

28/07/2026

Focus Assessering:
Drakenstein Biolink Brain Training bied hierdie wetenskaplik ontwikkelde assessering wat wêreldwyd gebruik word om te bepaal hoe jou brein werk en ons bied oplossings om jou te help. Bespreek jou 30 minute tydgleuf by 0833049788 vir Saterdag 22 Augustus.

https://www.biolink-braintraining.com/focus

As die moeite en tyd spandeer aan leer, nie reflekteer op die rapport nie, is dit nou jou kans om leer hoe om te leer. Biolink brain training se 12 stap kursus word al amper 20 jaar deur gekwalifiseerde fasiliteerders aangebied. Bespreek nou jou plek vir 1 Augustus of 15 Augustus by 0833049788. Kennis is mag🧠‼️

https://www.biolink-braintraining.com/learnsmart-study-method

Like and follow www.facebook.com/biolinkwellington vir meer inligting🤯

https://www.biolink-braintraining.com/event-list

26/07/2026
Want your school to be the top-listed School/college in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address

The Old Tannery, Wellington
Cape Town

Opening Hours

Monday 11:00 - 17:30
Tuesday 11:00 - 17:30
Wednesday 11:00 - 17:30
Thursday 11:00 - 17:30
Friday 11:00 - 17:30
Saturday 08:30 - 14:00