KwetterBekkies Kampus

KwetterBekkies Kampus KwetterBekkies Kampus is 'n toegewyde, familie georiënteerde skool.

05/10/2026

Gelukkige Onderwysersdag!

Dankie vir elke ekstra myl wat julle elke dag stap, elke klein handjie wat julle vashou en elke hartjie wat julle met liefde en geduld aanraak. 🩷

Julle maak ’n besondere verskil – elke dag!

Geniet julle spesiale dag!

Baie liefde, Stellie x

Koffie is altyd lekker saam met julle!
01/10/2026

Koffie is altyd lekker saam met julle!




01/10/2026

☕️🍪 INTERNASIONALE KOFFIEDAG / INTERNATIONAL COFFEE DAY 🍪☕️

Vandag het KwetterBekkies sommer sy eie klein koffiewinkel gekry! 🤎 Ons maats kon bestel, betaal, bedien en natuurlik die heel belangrikste deel doen… lekker kuier! 😍

Met warm sjokolade in die koppies en ’n hele verskeidenheid koekies om van te kies, was ons koffiewinkel behoorlik besig! ☕️🍪 Selfs die ooms wat ons melk aflewer, het ’n draai by die “koffiewinkel” gemaak en saam in die pret gedeel. 🥰

Wat ’n heerlike manier om Internasionale Koffiedag te vier! 🤎

☕️🍪 Today KwetterBekkies opened its very own little coffee shop! Our little ones got to order, pay, serve and, of course, enjoy the best part… a lovely little coffee date! 😍

With hot chocolate in their cups and plenty of cookies to choose from, our coffee shop was buzzing! Even our milk delivery gentlemen joined in the fun. 🤎☕️

Goodwood Frail Care Stikland  🫶
01/10/2026

Goodwood Frail Care Stikland 🫶

30/09/2026

☀️🌈 Vakansie is net PRET! 🌈☀️

Lekker speel, lag, maatjies en hope pret! 🤩 By KwetterBekkies maak ons die meeste van elke vakansiedag! 💛

☀️🌈 Holidays are all about FUN! 🌈☀️

Playing, laughing, friends and loads of fun! 🤩 At KwetterBekkies, we make the most of every holiday! 💛



29/09/2026

🤎💦 MODDERDAG! 💦🤎

Vandag was dit tyd om lekker vuil te word! 😄

Ons maats het gegrawe, gemeng, gemors en gespeel — van modder maak in die sandput tot diertjies wat lekker deur die modder ploeter. 🐷🪣

Vuil handjies + groot glimlagte = ’n baie lekker dag! 🤎

⸻

🤎💦 MUD DAY! 💦🤎

Today was all about getting wonderfully messy! 😄

Our little ones dug, mixed, splashed and played — from making their own mud in the sandpit to letting the animals have some muddy fun. 🐷🪣

Dirty little hands + big smiles = a very happy day! 🤎


28/09/2026

☀️ Vakansiepret by KwetterBekkies! 🌈

Wie sê vakansie by die skool kan nie lekker wees nie? 😍 Ons maats het die sonskyn behoorlik geniet met buite speel, sandput-pret, bou en sommer net lekker kind-wees! 🏖️🧱⚽

Dis hoe ’n vakansiedag moet lyk – baie speel, baie lag en nóg meer pret saam met maatjies! 💛

☀️ Holiday fun at KwetterBekkies! 🌈

School holidays are made for playing, building, exploring and having loads of fun with friends! 🏖️🧱⚽

Happy little faces, sunshine and lots of play – exactly how we like our holidays! 💛

📸 SKOOLFOTO'SOns klein modelletjies! Daar is darem niks mooier as daardie natuurlike glimlaggies en blink ogies nie! Ons...
27/09/2026

📸 SKOOLFOTO'S

Ons klein modelletjies!

Daar is darem niks mooier as daardie natuurlike glimlaggies en blink ogies nie! Ons maatjies het hulself sommer baie geniet voor die kamera en die resultaat is net te oulik.🤩

Baie dankie aan Lindie Otto Photography vir die pragtige foto’s!!! Jy weet net hoe om elke maatjie se glimlag vas te vang.

Address

111 Amandel Straat, Amanda Glen, Durbanville
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27828973939

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KwetterBekkies Kampus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to KwetterBekkies Kampus:

Shortcuts

Featured

Share

Category