D&G Daymother

D&G Daymother Day mother in Kraaifontein. We are a small group in a homely atmosfeer close to Fanie Theron School

Ons soek 'n nuwe maatjie!!!  We are searching for a new friend!!!Kan dit dalk jou klein mensie wees?Could it be your lit...
05/04/2025

Ons soek 'n nuwe maatjie!!!
We are searching for a new friend!!!

Kan dit dalk jou klein mensie wees?
Could it be your little one?

Come and find us close to Cape Gate Windsor Park
Kom vind ons naby Cape Gate in Windsor Park

Ons afsluiting vir 2023 nou bietjie rus tot 8 Januarie en wats nou lekkerder as bietjie partytjie hou❤.  Ons het nog ple...
22/12/2023

Ons afsluiting vir 2023 nou bietjie rus tot 8 Januarie en wats nou lekkerder as bietjie partytjie hou❤. Ons het nog plek so kom leer en speel lekker samet ons maatjies in 2024

We love to learn and play together.
02/11/2023

We love to learn and play together.

Aansoeke vir 2024 nou oop!!!Ons het ook 'n paar plekke huidiglik oop, so doen aansoek vandag!!!
09/10/2023

Aansoeke vir 2024 nou oop!!!
Ons het ook 'n paar plekke huidiglik oop, so doen aansoek vandag!!!

Ons is n klein groepie naby Fanie Theron skool in Kraaifontein  ons het nog 2  plekkies oop vir  maatjies ouderdom 2 tot...
14/08/2023

Ons is n klein groepie naby Fanie Theron skool in Kraaifontein ons het nog 2 plekkies oop vir maatjies ouderdom 2 tot 5 jaar(GR RR).Ons werk op n Elda kurrikulum 18 maande tot 5 jaar waar ons speel speel lekker leer. Ons voorsien ook etes en verversings. Ure 6.30 tot 18.00. Ons het ook n dag tarief indien maatjies eers bietjie wil kom in loer. Daar kan voor af gereel word vir vroer aflaai. Ons is oop al die skool vakansie behalwe 2 weke in Desember.

Address

Hill Road Windsor Park
Cape Town
7570

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Telephone

+27748269141

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when D&G Daymother posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share