24/03/2022
Albei vakke Afrikaans medium.
High School The only secondary school situated in Valhalla Park. It gets its learners from the primary schools in the area, Valpark and Parkvale Primaries.
The back of the school is to Modderdam Road. At the moment the school shows a rundown appearance because of its broken down classrooms. However the staff and non-teaching staff plus the volunteers are trying their utmost to make a differnce.
24/03/2022
Albei vakke Afrikaans medium.
11/02/2022
Greetings Parents/ Guardians,
A friendly reminder that
ALL LEARNERS are officially returning to school on Monday 7 February 2022. There are no more rotational groups.
We will continue to adhere to safety measures.
All learners must be seated at 8. Let's ensure enough time for screening at the gate and then learners move to their respective classes.
Thank you.
To all matriculants awaiting their results, everything of the best.
You know you got this!
If you did not make it, register for the supplementary exam. Remember you always have a second chance.
Good luck all!
Ons het aan die einde gekom van nog 'n akademiese jaar vol uitdagings.
Ons het suksesse behaal vanaf graad 8 tot graad 11 en wens al ons leerders 'n goeie 2022 toe. Aan ons maats wat ongelukkig nie bevorder was nie, daar is altyd hoop. Die nuwe jaar moet gesien word as 'n geleentheid om te verbeter.
Aan al ons kollegas: onderwyskorps, nie-doserende personeel, ons Maatskaplike Werker, ons LST en haar regterhand, die OAs en die AAs, wil ons sê baie dankie vir die harde werk, die hoop en die moedhou wat julle getoon het. Elke bydrae wat gelewer was, het u gedoen vir die Beauvallon gemeenskap.
Aan ons ouers wil ons sê baie dankie dat u, u kind se opvoeding aan ons toevertrou het. Ons hoop om weer 'n suksesvolle paadjie met u te loop.
Aan ons matrikulante: Moedhou!
Ons wens almal 'n geseënde, veilige Feesgety toe.
- L Jansen (prinsipaal)
Aan al ons matrikulante van 2021, veral ons eie leerders wil ons as personeel net alles van die beste toewens met hul eindeksamen. Hierdie is julle laaste bultjie om oor te steek waar daarna julle toekoms oop is voor julle. Laaste aanmoediging: studeer, studeer, studeer maar laat tyd vir asemhaal ook. Onthou, ons glo in julle en weet julle sal jul beste lewer. Sterkte!
| Monday | 08:00 - 15:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 15:00 |
| Friday | 08:00 - 12:00 |