Liefie Diefies Preschool

Liefie Diefies Preschool Liefie Diefies Kleuterskool is situated opposite Bellville North Primary School. We cater for children between the ages of 1-5 years.

09/09/2026
Hip hip hooray!!! Today we are celebrating our birthday!Dankie aan ons kliënte wat ons die afgelope 10 jaar getrou onder...
01/09/2026

Hip hip hooray!!! Today we are celebrating our birthday!

Dankie aan ons kliënte wat ons die afgelope 10 jaar getrou ondersteun en daagliks help om ons droom uit te leef! Dankie ook aan ons lojale personeel wat elke dag opdaag vir werk en met soveel liefde na ons kinders kyk. Grootste dankie aan ons Hemelse Vader wat ons deur al die moeilike en uitdagende tye dra en wat ons geseën het die afgelope jaar.



Baie geluk aan al ons lootjie wenners. Dankie vir almal se ondersteuning en deelname!!
16/06/2026

Baie geluk aan al ons lootjie wenners. Dankie vir almal se ondersteuning en deelname!!

Let’s all support this great cause!
26/05/2026

Let’s all support this great cause!

Ons jaarlikse fondsinsamelings projek het afgeskop. Koop gerus ‘n lootjie en staan ‘n kans om een van die wonderlike pry...
14/05/2026

Ons jaarlikse fondsinsamelings projek het afgeskop. Koop gerus ‘n lootjie en staan ‘n kans om een van die wonderlike pryse te wen 🥇

Address

71 Rathgar Street
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27219498583

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefie Diefies Preschool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Liefie Diefies Preschool:

Shortcuts

Featured

Share

Category