16/08/2026
Ons leer meer oor paddas en vier Tannie Luani en Mialé se 1ste verjaarsdag.
Welkom! 'n Christelike kleuterskool vir 3-5 jariges. Ons leer lag lag lekker in 'n veilige omgewing.
16/08/2026
Ons leer meer oor paddas en vier Tannie Luani en Mialé se 1ste verjaarsdag.
01/08/2026
Bingo Bin kom kuier en ons leer meer oor herwinning die week hier by Leef Kidz
19/06/2026
My pappa "rock" hier by Leef kidz.
17/06/2026
Die TygerBurger nader Leef kidz om 'n artikel toe doen oor ons "Klein daad van dankbaarheid".
14/06/2026
Dis winter hier by Leef kidz.
07/06/2026
Ons eindig ons beroepsweek af met maats wat aantrek soos wat hulle eendag wil word en ons vier Miené se 4de verjaarsdag
07/06/2026
Ons het paar besoekers gehad hier by Leef kidz vir beroepsweek.
31/05/2026
Kleure week hier by Leef kidz en Jana vier haar 4de verjaarsdag.
23/05/2026
Abra-kadabra, Eksperimente week hier by Leef kidz
15/05/2026
Ons leer meer oor gesonde kos en Zara vier haar 1ste verjaarsdag hier by Leef kidz .