26/09/2025
π³βοΈ Kom teken saam!
Leer hoe om βn boom stap-vir-stap te teken met Pip Teken π¨β¨
βnBoom
Hoe om βn boom te tekenπ³ | Pip Teken | Draw a Tree for Kids
Kom teken saam met Pip Teken! π¨πIn hierdie video leer ons stap-vir-stap hoe om βn boom te teken. Dit is maklik, lekker en perfek vir kinders wat hou van te...
19/09/2025
Hallo maats! In ons nuwe episode leer ons hoe om βn blompot te teken. Kom teken saam! π·πΈπΊπͺ΄
Pip leer hoe om βn blompot te teken. πΈπ·Kom leer saam!
Pip teken episode ποΈπ«π¨Pip leer ons hoe om stap-vir-stap te teken. In hierdie episode leer ons hoe om βn blompot te teken. π·πΈπͺ΄Gryp jou potlode en teken ...
20/02/2025
Hallo maats! π Ons leer om βn by te teken! Kom teken saam! ποΈβ€οΈπ§‘
Hoe om βn BY π te teken. En βn blommetjie daarby! πͺ» Ons wys jou stap-vir-stap.
Pip Teken π¨Ons leer stap-vir-stap hoe om al ons Alfabetland maatjies te teken! πππ§ΈIn hierdie episode leer ons hoe om βn by te teken. πKry jou papier, po...
20/02/2025
Liewe maatjies, kyk net hoe pragtig is hierdie prent wat BEE vir ons ingestuur het! π©΅π©΅π©΅π©·π©·π©·ππππ§‘π§‘π§‘
Baie dankie Bee! Jou Pip-tekeninge is al te mooi!!!
Onthou ook om vir ons julle prentjies te stuur maatjies. π«Άπ»
18/02/2025
Hallo maats! π§‘π©΅β€οΈπ©·π Kom leer saam oor verskillende kleure!
Kom ons leer oor verskillende KLEURE! π¨ PrimΓͺre en sekondΓͺre kleure. β€οΈπ En ons maak kerskaartjies!
Pip leer episode π¨πππβ€οΈπππ§‘π€Pip leer allerhande dinge oor die lewe en word al hoe slimmer. In hierdie episode leer ons alles oor verskillende kleure! ...
17/02/2025
Hallo maats!
Kom lees saam! π Rooikappie β€οΈ
Kom ons lees: Rooikappie! β€οΈπ§πΊπ΅ #storietyd
Pip lees π»πKom geniet βn lekker-lees storie saam met Pip, Millie, en Sillie. ππStorietyd is altyd lekker, want ons verken wΓͺrelde en leer ook sommer baie...
17/02/2025
Hallo maats! π Kom leer saam: Hoe om βn walvis te teken! ππ³
Hoe om βn walvis te teken. π³ Ons wys vir jou stap-vir-stap hoe. #pipteken
Pip Teken π³Ons leer stap-vir-stap hoe om al ons Alfabetland maatjies te teken! ππ³ππIn hierdie episode leer ons hoe om βn walvis te teken. π¨ Kry jou pap...
20/01/2025
Hallo maats! β€οΈ Kom leer saam met ons: Stap-vir-stap tekeninge!
https://youtu.be/qOmEQGHVnVQ?feature=shared
Hoe om vir Pip-beer te teken. π§Έπ¨ Ons teken stap-vir-stap. π»β€οΈ #pipteken
Pip Teken π¨Ons leer stap-vir-stap hoe om al ons Alfabetland maatjies te teken! πππ§ΈIn hierdie episode leer ons hoe om vir Pip te teken. π¨ Kry jou papier,...
20/01/2025
Ons leer: VOORSETSELS!
Voorsetsels: OP, ONDER, BINNE, BUITE. Ons leer die verskil. π πΌπ£ Wiskunde wat lekker is!
Pip leer episode π΅βπ£βπ‘Pip leer allerhande dinge oor die lewe en word al hoe slimmer. In hierdie episode leer ons alles oor BINNE, BUITE, OP, en ONDER. Ons...
08/12/2024
Hallo maats! π Kom lees saam met ons: Die Lelike Eendjie π£πͺΏπ€π¦
Of dit nou badtyd, slaaptyd, of storietyd is, kom luister! ππ§Έππ«§
Kom ons lees: Die lelike eendjie. π£π¦π₯π€ Kom luister saam! ππ¦’ #storietyd
Pip lees π»πKom geniet βn lekker-lees storie saam met Pip, Millie, en Sillie. ππStorietyd is altyd lekker, wamt ons verken wΓͺrelde en leer ook sommer baie...
08/12/2024
Hallo maats! Kom leer saam met ons! π
Binne, buite, onder, of bo-op! ππΌ Ons leer VOORSETSELS, of, ruimtelike oriΓ«ntasie.
Kom word slim met ons Wiskunde episodes!
Voorsetsels: OP, ONDER, BINNE, BUITE. Ons leer die verskil. π πΌπ£ Wiskunde wat lekker is!
Pip leer episode π΅βπ£βπ‘Pip leer allerhande dinge oor die lewe en word al hoe slimmer. In hierdie episode leer ons alles oor BINNE, BUITE, OP, en ONDER. Ons...
28/11/2024
Hallo maats! πππβπ«ππ» Kom leer saam met ons oof HERFS en al die blaartjies wat val!
Dis HERFS! ππππ¬οΈ Kom ons leer oor die bome wat blaartjies verloor. ππππ¬οΈπΌ #pipleer
Pip leer episode π¬οΈππππΌPip leer allerhande dinge oor die lewe en word al hoe slimmer. In hierdie episode leer ons alles oor HERFS! Soos die seisoene ver...