GVS Jan van Riebeeck

GVS Jan van Riebeeck Gasvryheidstudie by Jan van Riebeeck werk daaraan om die beste in die land te wees - top sjefs, top mense vir die gasvryheidsindustrie

Die inligtingsblad vir al die huidige en oudleerlinge en hul ouers van Gasvryheidstudie by Jan van Riebeeck. Bly op hoogte van alle huiswerk, funksies, praktiesklasse en prestasies. Om te inspireer, te motiveer, passie te skep, kreatiwiteit te ontlond... te leer, te groei, te deel... Om die liefde vir kos te deel met al die toekomstige sowel as reeds bestaande leerlinge, sjefs en bestuurders

Gr.12 finale praktiese les. Varktjops met lemoenpampoen en kluitjies
16/06/2021

Gr.12 finale praktiese les. Varktjops met lemoenpampoen en kluitjies

Gr. 11 maak heerlike Gevulde en gekrummelde hoender, skyfies wn kaassous
16/06/2021

Gr. 11 maak heerlike Gevulde en gekrummelde hoender, skyfies wn kaassous

Gr. 10 praktiese les - smullekker melktert
16/06/2021

Gr. 10 praktiese les - smullekker melktert

26/04/2020

6 Vegetariese dieet voordele en vegetariese dieet riglyne

Baie geluk aan die matrieks van 2018 met die pragtige uitslae. 64% Gim en Stormi Teixeira en  Hing met hulle pragtige A-...
04/01/2019

Baie geluk aan die matrieks van 2018 met die pragtige uitslae. 64% Gim en Stormi Teixeira en Hing met hulle pragtige A-Simbole. Baie trots op julle.

Wonderlike uitstappie na Stellenbosch met die Graad 11's. Ons begin met The Private Hotel School waar 'n oudstudent Wilm...
31/10/2018

Wonderlike uitstappie na Stellenbosch met die Graad 11's. Ons begin met The Private Hotel School waar 'n oudstudent Wilmarie Mans ons leer om Honeycomb en Italiaanse Meringue te maak. Ons gaan weg met heerlike cupcakes. Volgende stop was The Institute of Culinary Art - wonderlike lesing en prakties oor "The art of Plating". Jordan Restaurant vir 'n wonderlike 3-gang middagete. Altyd 'n groot bederf dankie Janine Hoggins. Laaste stop Zevenwacht Wine Estate en 'n uitstekende praatjie deur wynmaker Charles Lourens. Dit was 'n baie groot bederf. Dankie aan die graad 11 vir hul goeie gedrag.

Als in een aand... dankie matrieks.
29/08/2018

Als in een aand... dankie matrieks.

29/08/2018
28/08/2018
15/08/2018

Hoërskool Jan van Riebeeck
Datum: 21 & 23 Augustus 2018 om 18:30
Gr 12 Gasvryheidstudie Praktiese Eksamen

Spyskaart
Formele vier-gang aandete

Kloofstraat-lang eiland-ystee
Verskeidenheid brood en broodrolletjie

Blinis met kruiegel met forel of pastrami en peperwortelsous

Hoender-sampioen veloute met gebraaide wilde sampioene

Spesery-lamslenderol
Pommes Anna
Lemoen-en-gemmer botterskorsie en botterskorsiepuree

Aarbei kaaskoek (“Angel food cake”)
Meringue mignon en bessie coulis
Vanielje roomys

Sjokolade truffels
Koffie
R160.00

Bespreek jou kaartjies by [email protected]

Address

125 Kloofstraat, Tuine
Cape Town
7800

Opening Hours

Monday 07:45 - 15:00
Tuesday 07:45 - 15:00
Wednesday 07:45 - 15:00
Thursday 07:45 - 15:00
Friday 07:45 - 15:00

Telephone

+27823741843

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GVS Jan van Riebeeck posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to GVS Jan van Riebeeck:

Shortcuts

Featured

Share

Category