Ons 2 Motoriese kleuterskool

Ons 2 Motoriese kleuterskool Ons fokus op visuele leer en werk volgens CAPS.

0 - 36 Maande R3590.00
3 Jaar en ouer R3400.00
Pre Gr R R3650.00 (Edukinetics en Spraak ingesluit)

Tye: 06:45 - 17:30

Fokus: Ons leer deur speel en fokus Groot en Fynmotoriese Vaardighede.

πŸ’ƒπŸ•Ί LET’S BOOGIE FOR A GREAT CAUSE! πŸͺ©βœ¨Please support our wonderful friends, Nadia Barnard and the team at Nota Bene Learn...
01/10/2026

πŸ’ƒπŸ•Ί LET’S BOOGIE FOR A GREAT CAUSE! πŸͺ©βœ¨

Please support our wonderful friends, Nadia Barnard and the team at Nota Bene Learning Centre with their BOOGIE Fundraiser! πŸ’›

They are absolutely amazing, and all profits raised will go towards improving the school and purchasing much-needed equipment for the children. 🌈

Let’s get behind them and help make their fundraiser a huge success! 🫢🏻

BOOGIE for Nota Bene! πŸͺ©πŸ’ƒπŸ•Ί

Lente 🐝🌼🌸 Klink soos n heerlike dag vir PIEKNIEK!
04/09/2026

Lente 🐝🌼🌸
Klink soos n heerlike dag vir PIEKNIEK!

πŸˆπŸ’šBok FridayπŸ’šπŸˆ
04/09/2026

πŸˆπŸ’šBok FridayπŸ’šπŸˆ

04/09/2026

Tema: *Insekte* πŸ•·πŸžπŸ¦—πŸͺ³πŸ¦‹πŸπŸœπŸ›πŸͺ²

Die 1 tot 3 jaar maats het vandag gefokus op sensoriese ontwikkeling. Ons kry n bak vol insekte en die maats moet dit soek tussen die "kid friendly foam".

Tema: *Insekte* πŸͺ²πŸ›πŸœπŸπŸ¦‹πŸͺ³πŸ¦—πŸžπŸ•·Die 3 tot 5 jaar maats het vandag n visuele diskriminasie aktiwiteit gedoen. Ons soek en pas di...
04/09/2026

Tema: *Insekte* πŸͺ²πŸ›πŸœπŸπŸ¦‹πŸͺ³πŸ¦—πŸžπŸ•·

Die 3 tot 5 jaar maats het vandag n visuele diskriminasie aktiwiteit gedoen. Ons soek en pas die kop en lyf van die insek bymekaar, knip dit uit en plak dit op die korrekte plek πŸ•·πŸžπŸ¦—πŸͺ³πŸ¦‹

Tema: *Insekte*πŸžπŸ›πŸœπŸπŸͺ²πŸ¦—πŸ•·πŸͺ³πŸ¦‹Die 1 tot 3 jaar maats verf vandag n byekorf. Ons maak gebruik van n sponsie en geel verf. Fokus...
04/09/2026

Tema: *Insekte*
πŸžπŸ›πŸœπŸπŸͺ²πŸ¦—πŸ•·πŸͺ³πŸ¦‹

Die 1 tot 3 jaar maats verf vandag n byekorf. Ons maak gebruik van n sponsie en geel verf.
Fokus: fynmotoriese ontwikkeling.

04/09/2026

Tema: *Insekte* πŸπŸ¦‹πŸͺ³πŸ•·πŸ¦—πŸͺ²πŸœπŸ›

Die 3 tot 5 jaar maats "vang vandag insekte en sit dit in n pot"

Ons gooi die insek dobbelsteen en kyk waarop dit land. Dan kies ons die korrekte een en plak dit op die papier. πŸͺ²πŸ¦—πŸ•·πŸͺ³πŸ¦‹

Tema: *Insekte* 🐞πŸͺ³πŸ•·πŸ¦—πŸͺ²πŸπŸœπŸ›Die 1 tot 3 jaar maats kry vandag n opgeknipde lieveheersbeesjie. Hulle moet dan die 3 stukke by...
04/09/2026

Tema: *Insekte* 🐞πŸͺ³πŸ•·πŸ¦—πŸͺ²πŸπŸœπŸ›

Die 1 tot 3 jaar maats kry vandag n opgeknipde lieveheersbeesjie. Hulle moet dan die 3 stukke bymekaar pas om die legkaart te voltooi 🐞

Hierdie is n belangrike konsep om visueel die prentjie vooraf te sien en dan die legkaart vaardighede toe te pas.

24/08/2026

Ons PRE Graad R leerders kry blootstelling aan Mondeling praat πŸ™ŒπŸ«ΆπŸ»

Die maats vertel ons van hulle gunsteling Wilde Dier. Julle was TE oulik πŸ¦’πŸ˜πŸ―πŸ¦“πŸ«Ž

Tema: *Insekte* πŸ¦‹πŸ›πŸœπŸπŸͺ²πŸžπŸ¦—πŸ•·πŸͺ³Die maats fokus op nommer erkenning. Ons trek n nommer uit die bakkie uit en soek dan die soort...
24/08/2026

Tema: *Insekte* πŸ¦‹πŸ›πŸœπŸπŸͺ²πŸžπŸ¦—πŸ•·πŸͺ³

Die maats fokus op nommer erkenning.

Ons trek n nommer uit die bakkie uit en soek dan die soortgelyke nommer op die lieveheersbeesjie. Ons moet dan n pom-pom daarop plaas.

Address

65 Protea Weg
Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27823882044

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons 2 Motoriese kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ons 2 Motoriese kleuterskool:

Shortcuts

Featured

Share

Category