Liefieland Dagsorg

Liefieland Dagsorg Liefieland is n klein persoonlike groepie van klein goed wat lekker saam speel. Ons geniet elke dag

Op Vrydag het ons die Voorreg gehaat Om Luka SE Vierde Verjaarsdag saam met hom te vier.Luka jy was รฑ Klein fyn Babatjie...
31/05/2026

Op Vrydag het ons die Voorreg gehaat Om Luka SE Vierde Verjaarsdag saam met hom te vier.Luka jy was รฑ Klein fyn Babatjie toe jy deel word ,van die Liefieland familie.Tannie Lomie kan nie Glo tyd is so vinnig verby nie . Seun bly altyd so Liefdevol en pragtig,Tannie Lomie en Stephan is Baie lief Vir jou.

Today we were privileged to celebrate,This little Angels Birthday with her ,Aliska tannie Lomie Kan nie Glo nie waar, he...
28/04/2026

Today we were privileged to celebrate,This little Angels Birthday with her ,Aliska tannie Lomie Kan nie Glo nie waar, het die tyd heen gegaan.eending wat ek Vir jou Kan sรช is jy is die mooiste pop .jou drukkies en jou glimlag maak elke dag ,die moeite werd.Aliska jy is kosbaar. En hierdie Tannie Lomie van jou is Baie lief Vir jou.

๐ŸŽ‚ Ons het die afgelope paar dae โ€™n paar baie spesiale verjaarsdae gevier by Liefieland Dagsorg! ๐ŸŽ‰Tussen 1 April en 5 Apr...
05/04/2026

๐ŸŽ‚ Ons het die afgelope paar dae โ€™n paar baie spesiale verjaarsdae gevier by Liefieland Dagsorg! ๐ŸŽ‰
Tussen 1 April en 5 April het hierdie pragtige dogtertjies verjaar:
๐Ÿ’— Reece โ€“ 3 jaar
๐Ÿ’— Islaโ€“ 3 jaar
๐Ÿ’— Lilanie โ€“ 5 jaar
Baie geluk liewe maatjies! ๐ŸŒธ
Mag julle lewens gevul wees met liefde, vreugde en baie gelukkige oomblikke ๐Ÿ’•
Met baie liefde,
Liefieland Dagsorg

Address

Bellville
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 06:30 - 18:00
Tuesday 06:30 - 18:00
Wednesday 06:30 - 18:00
Thursday 06:30 - 18:00
Friday 06:30 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefieland Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Liefieland Dagsorg:

Shortcuts

Featured

Share

Category