Laerskool De Tyger

Laerskool De Tyger 'n Veilige hawe vir jou kind, want hier is ons een groot familie!

30/09/2026
πŸ€ΈπŸΌβ€β™‚οΈ Tumbling Nasionale KampioenskappeBaie geluk aan Azaan Herzog, wat op 26 September 2026 by die Bellville Velodrome ...
29/09/2026

πŸ€ΈπŸΌβ€β™‚οΈ Tumbling Nasionale Kampioenskappe

Baie geluk aan Azaan Herzog, wat op 26 September 2026 by die Bellville Velodrome ’n 6de plek in Vlak 5 behaal het! πŸ†

Laerskool De Tyger is baie trots op jou, Azaan! πŸ’™πŸ’š

πŸ’ƒ Baie geluk, Mia!Mia Karsten het aan die TDA Hip Hop-kompetisie deelgeneem. Haar groep het derde plek behaal en na die ...
29/09/2026

πŸ’ƒ Baie geluk, Mia!

Mia Karsten het aan die TDA Hip Hop-kompetisie deelgeneem. Haar groep het derde plek behaal en na die nasionale kompetisie deurgedring! πŸ₯‰

Laerskool De Tyger is trots op julle. Sterkte met die nasionale kompetisie, Mia! πŸ’™πŸ’š

Vanoggend het ons die Matrieks van 2026 bederf met hul jaarlikse matriektee! β˜•βœ¨ Dit was so lekker om terug te kyk na al ...
22/09/2026

Vanoggend het ons die Matrieks van 2026 bederf met hul jaarlikse matriektee! β˜•βœ¨ Dit was so lekker om terug te kyk na al die ou foto’s en herinneringe oor die jare – van waar julle begin het tot die wonderlike jongvolwassenes wat julle vandag is.

Ons wil elke matrikulant baie sterkte toewens vir die finale eksamen wat voorlΓͺ. Ons glo in julle en weet julle gaan julle bes gee! πŸ“šπŸŽ“πŸ’™

🌟 TROTS GEBORG DEUR LJP SUPPLIES! 🌟Laerskool De Tyger verwelkom met groot dankbaarheid vir LJP Supplies as die amptelike...
22/09/2026

🌟 TROTS GEBORG DEUR LJP SUPPLIES! 🌟

Laerskool De Tyger verwelkom met groot dankbaarheid vir LJP Supplies as die amptelike borg van ons o.13B-span vir 2026 Γ©n toekomstige seisoene! πŸ‰

Hierdie waardevolle borgskap is ’n belegging in ons jong spelers se ontwikkeling, selfvertroue en liefde vir die spel. Danksy LJP Supplies kan ons spelers met trots die veld betree en weet dat ’n gemeenskapsvennoot sterk agter hulle staan.

Baie dankie, LJP Supplies, vir julle ruim ondersteuning en vertroue in ons skool en ons leerders. Ons sien uit na ’n besonderse en suksesvolle vennootskap vir baie jare!

Saam bou ons aan die kampioene van mΓ΄re! πŸ’™πŸ’›

20/09/2026

πŸŽ‰ Graad 7 Entrepreneursdag 2026 πŸŽ‰

Wat ’n ongelooflike dag vol kreatiwiteit, harde werk, entrepreneurskap en hope pret! 🌟 Ons Graad 7-leerders het gewys wat moontlik is wanneer goeie idees, spanwerk en entoesiasme bymekaarkom.

Baie dankie aan elke leerder, ouer en personeellid wat bygedra het om die dag so ’n groot sukses te maak. πŸ’™πŸ’š

Hier is ’n paar hoogtepunte van ’n dag wat beslis onthou sal word! πŸŽ₯✨

Ons Shift Netball Academy-, Rugga Roots- en Wicket Cricket-maats het hul welverdiende geskenkies ontvang! πŸπŸ‰πŸBaie dankie...
18/09/2026

Ons Shift Netball Academy-, Rugga Roots- en Wicket Cricket-maats het hul welverdiende geskenkies ontvang! πŸπŸ‰πŸ

Baie dankie vir al julle entoesiasme, harde werk en sportgees! Ons is sommer baie trots op elkeen van julle! πŸ’™πŸ’š

Address

Glenboigstraat, Parow
Cape Town
7500

Opening Hours

Monday 07:45 - 14:30
Tuesday 07:45 - 13:30
Wednesday 07:45 - 14:30
Thursday 07:45 - 14:30
Friday 07:45 - 14:30

Telephone

+27219302829

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool De Tyger posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share

Category