15/11/2024
📚Wil jy jou kind help hersien vir die eksamen? Of kort hulle ekstra motivering om te leer? Ons kort, uitdagende en pret aanlyn hersieningspeletjies toets jou kind se kennis van al die KABV (CAPS) vakke.
Graad 4 tot 6 nou beskikbaar op openingsaanbod!
Lees meer hier by https://readwriteplay.org/school-revision-skool-hersiening/
of sluit aan aanlyn by https://readwriteplay.org/shop-products/.
Read Write
Online reading and writing program, and school revision games
06/09/2024
🎓Graad 6 🎓 - Aanlyn hersiening speletjies vir elke vak. Toets jou kennis en kompeteer teen jou klasmaats! Speel tuis op die rekenaar of sommer op ma se foon oppad skooltoe.. 🎯
https://readwriteplay.org/product-category/afr/
06/09/2024
🎓Graad 5 🎓 - Aanlyn hersiening speletjies vir elke vak. Toets jou kennis en kompeteer teen jou klasmaats! Speel tuis op die rekenaar of sommer op ma se foon oppad skooltoe.. 🎯
https://readwriteplay.org/product-category/afr/
06/09/2024
🎓Graad 4 🎓 - Aanlyn hersiening speletjies vir elke vak. Toets jou kennis en kompeteer teen jou klasmaats! Speel tuis op die rekenaar of sommer op ma se foon oppad skooltoe.. 🎯
https://readwriteplay.org/product-category/afr/
05/09/2024
Graad sesse… Ons het nou ook Graad 6 speletjies! In ons Kwartaal 3 aanlyn hersiening speletjies hersien ons elektrisiteit en stroombane, klimaat, asook 3D-vorms en nog baie meer…
Graad 6 – Kwartaal 3 – Hersiening speletjies
Aanlyn hersiening speletjies vir die Graad 6 Kwartaal 3 Toetsreeks. Verbeter jou Graad 6 Toetsreeks vaardighede met ons boeiende en uitdagende KABV(CAPS)-kurrikulum-gebaseerde hersieningspeletjies …
05/09/2024
Graad 5 Kwartaal 3 is hier! In hierdie kwartaal se aanlyn speletjies hersien ons Egipte, Piramides, Toetankamen, brandstowwe, energiebronne, breuke en nog baie meer..
Graad 5 – Kwartaal 3 – Hersiening speletjies
Aanlyn hersiening speletjies vir die Graad 5 Kwartaal 3 Toetsreeks. Verbeter jou Graad 5 Toetsreeks vaardighede met ons boeiende en uitdagende KABV(CAPS)-kurrikulum-gebaseerde hersieningspeletjies …
07/06/2024
Working and testing hard in the background… Our Writing program is taking shape, can’t wait to reveal it soon! If you want to know when it becomes available make sure to follow our insta and pages.
24/05/2024
Leer is harde werk… Maar as jy weet jy gaan beloon word met speletjie tyd raak dit so bietjie makliker!
🎯Ons opening spesiale prys is net R60 vir die hele kwartaal se werk!
https://readwriteplay.org/school-revision-skool-hersiening
24/05/2024
3…2…1….. 🚀
Ons skool hersiening speletjies vir Afrikaans huistaal Graad 5 leerders is gereed 📖
Rondom 50 kort uitdagende speletjies per kwartaal, vir al die vakke. Kompeteer teen maats!
Volg hierdie skakel en gaan loer op https://readwriteplay.org/school-revision-skool-hersiening vir meer inligting.
13/05/2024
🚀 6… 5…4…. Amper hier! Ons skool hersiening speletjies is amper gereed, net betyds vir komende Junie eksamen… Volg solank ons facebook blad om die nuus eerste te kry📖