🐦 Kuns van die Week: Voëls
Hierdie week het ons kleuters die wonderlike wêreld van voëls ontdek! Van pikkewyne van geskeurde swart papier, tot kuikentjies wat in die nes wag, tot voëltjies vol sagte vere — elke kunswerkie is met klein handjies en groot liefde gemaak. 💛
Kyk gerus na die video en sien hoe hoog ons kleintjies vlieg!
Noag se arkie Kleuterskool
📞 083 342 7400 | 🌐 www.noagsearkie.co.za
🎵 Music track: Coconut Kind of Love by Aetheric
Source: https://freetouse.com/music
No Copyright Music for Video (Free)
Noag se Arkie Kleuterskool
Noag se arkie streef daarna dat elke kleuter sy volle potensiaal sal bereik, deur gehalte opvoeding, met deernis en liefde.
Christelike kleuterskool (1 - 5 jaar) in Welgelegen, Parow (Die Panorama, Plattekloof en Welgelegen areas)
Waar kleuters met christelike sorg toegerus word vir groei en ontwikkeling. Noag se arkie is n Christelike kleuterskool wat daar na streef om elke kleuter die geleentheid te gun om ten volle te ontwikkel op alle terreine ter voorbereiding vir graad R. Dit is ook baie belangrik vir Noag se ark
❄️ Kuns van die Week: Winter en Teenoorgesteldes ❄️
Ons kleuters by Noag se Arkie Kleuterskool het hierdie week met groot pret geleer oor teenoorgesteldes — dag en nag, son en maan, warm en koud! 🌙☀️
Kyk hoe pragtig het hulle hul eie winterse musse, handskoene en dag-en-nag-kunswerke geskep. Elke stukkie is met liefde en klein handjies gemaak. 💙🎨
Ons is so trots op ons kleintjies se kreatiwiteit! Watter kunswerk is jou gunsteling? 👇
🌈 Gelukkige Vadersdag aan al ons spesiale pappas! 🌈
Vandag vier ons júlle, ons helde! 💙
Dankie vir die sterk arms wat ons vashou, die lag wat ons harte vul, en die liefde wat nooit ophou nie. Julle beteken die wêreld vir julle kleintjies.
Mag julle dag oorloop van drukkies, soentjies en spesiale oomblikke saam met julle gesinne. 🥰
Julle is kosbaar en julle word ontsettend liefgehad! 🙏
Geseënde Vadersdag van almal by Noag se Arkie! 🚢
23/02/2026
Lekker kuns pret by Noag se Arkie Kleuterskool!
Ons maatjies geniet dit om kreatief te wees en hul verbeelding te gebruik. 🎨✨
Ons is so trots op hulle mooi werk! 💛
📍 Noag se Arkie Kleuterskool
Wat ‘n fees vir die oë en ore! 🎶💫
Ons kleuters het elke oomblik op die verhoog laat leef – vol selfvertroue, glimlagte en energie! 🌟
Baie dankie aan almal wat hierdie aand só besonders gemaak het – van ons wonderlike ouers en juffrouens tot elke klein held van Noag se arkie. ❤️
06/11/2025
Wat ‘n ongelooflike aand! 🌈✨
Baie dankie aan al ons ouers, kinders en vriende wat saam met ons gestap het deur Sprokiesland by ons konsert! 👑🐻🧚♀️
Hier is ‘n paar snippets van die aand vol laggies, musiek en sprokiespret – ons is só trots op elke klein sterretjie van Noag se Arkie Kleuterskool. 🌟❤️
Ons klein kunstenaars by Noag se Arkie werk hard en speel harder! 🎨
29/08/2025
Ons klein kunstenaars by Noag se Arkie werk hard en speel harder! 🎨
CoCT Brandweer 🚒 kuier by Noag se Arkie 🏫✨
Vandag was ’n vuurwarm ervaring! 🔥
Die CoCT Brandweer het vir ons kom kuier en die kinders het soveel geleer en pret gehad! 👨🚒🚒
Dankie aan die helde wat elke dag lewens red – en vandag kinders se harte gewen het. ❤️👧🧒
25/03/2025
Individuele Foto Dag by Noag se Arkie Kleuterskool !
Backdrop van Backdrop Shop SA
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
39 General Jaap Van Deventer Street, Welgelegen 2
Cape Town
7500
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:30 |
| Tuesday | 07:00 - 17:30 |
| Wednesday | 07:00 - 17:30 |
| Thursday | 07:00 - 17:30 |
| Friday | 07:00 - 17:30 |