Laerskool Simon van der Stel

Laerskool Simon van der Stel

Comments

Rania en haar ouers het vanoggend hulle Rijks R450 voucher kom gebruik wat sy gewen het met die valentine's lootjie.
Mine Fritz het haar Wes-Kaapkleure vandag verwerf deur 2de te kom in hoogspring. Sy het 1,43m gespring. Sy neem deel aan die SA byeenkoms in Potchefstroom die naweek van die 26ste Maart. Ons is supertrots op haar.
D012 Hoogspring 2de plek. WP kleure neem deel aan die Wes-Kaapbyeenkoms hierdie Saterdag...12 Maart 2022. Wel gedaan Miné!
International woman’s day of prayer
World read aloud day with Wynberg Library
Geseënde Kersfees aan ons SvdS familie!❤️❤️

Merry Christmas to our fantastic SvdS family!❤️❤️

Ons skool bestaan alreeds sedert 1930 en is geleë in die pragtige, immergroen, historiese Wynberg. Die skool is in Augustus 1928 deur sowat tien ouers en mnr.

J.D. Fick gestig. Daar was besluit dat leerders vanaf Januarie 1930 in die beplande Afrikaans-mediumskool in Wynberg opgeneem word. Die Masonic-saal in Pierweg en die NG Kerksaal was as eerste akkommodasie gehuur. Mnr. Fick as hoof en twee onderwyseresse begin die skool in Januarie 1930 met 90 leerders. Constantia, die plaas van goewerneur Simon van der Stel, is in die onmiddellike omgewing van Wy

Operating as usual

22/03/2022

Rania en haar ouers het vanoggend hulle Rijks R450 voucher kom gebruik wat sy gewen het met die valentine's lootjie.

12/03/2022

Mine Fritz het haar Wes-Kaapkleure vandag verwerf deur 2de te kom in hoogspring. Sy het 1,43m gespring. Sy neem deel aan die SA byeenkoms in Potchefstroom die naweek van die 26ste Maart. Ons is supertrots op haar.

Photos from Laerskool Simon van der Stel's post 05/03/2022

D012 Hoogspring 2de plek. WP kleure neem deel aan die Wes-Kaapbyeenkoms hierdie Saterdag...12 Maart 2022. Wel gedaan Miné!

Photos from Laerskool Simon van der Stel's post 04/03/2022

International woman’s day of prayer

02/02/2022
Photos from Laerskool Simon van der Stel's post 02/02/2022

World read aloud day with Wynberg Library

13/01/2022
Photos from Laerskool Simon van der Stel's post 25/12/2021

Geseënde Kersfees aan ons SvdS familie!❤️❤️

Merry Christmas to our fantastic SvdS family!❤️❤️

01/12/2021
09/11/2021
09/11/2021
Photos from Laerskool Simon van der Stel's post 02/11/2021

Photos from Laerskool Simon van der Stel's post

29/10/2021

Geniet die laaste paar kinderlose dae, juffrou Pienaar! Ons kan nie wag vir ons nuwe Simon van der Stel familielid nie.

Enjoy the last of your childfree days, Mrs Pienaar! We can’t wait for the new addition to our Simon van der Stel’s family!

27/10/2021
27/10/2021
26/10/2021
15/10/2021

Simon van der Stel says no to bullies!

20/09/2021
06/09/2021
30/08/2021
Photos from Laerskool Simon van der Stel's post 11/08/2021

Photos from Laerskool Simon van der Stel's post

09/08/2021
05/08/2021

Please share!

10/06/2021

Thank you to our wonderful sponsor Namaste Lifestyle for these fantastic waterbottles!

Photos from Laerskool Simon van der Stel's post 07/06/2021

Thanks you Wynberg library and Badisa for a wonderfully fun puppet show!

31/05/2021

Thank you Mpact and Ronnie for teaching us all about recycling

31/05/2021

More about our school

Timeline photos 14/05/2021

Thank you to Wynberg library and Niki Daly for the fantastic reading from his books for our Foundation Phase!

Timeline photos 20/11/2020

Timeline photos

Help Laerskool Simon van der Stel parents 18/05/2020

Help Laerskool Simon van der Stel parents

Ons het nogsteeds baie hulp nodig. Baie van ons onderwysers word deur die Beheerliggaam betaal. Ons benodig u hulp om hierdie ouers te help skoolfonds te betaal en ons onderwysers se salarisse te betaal. Elke R10 help....

Help Laerskool Simon van der Stel parents Hi, my name is Liesel. I am raising funds which will go towards school fees, to help parents at my daughter\'s school. Currently, 68% of our parents can\'t afford their school fee\'s during the COVID Lockdown. This fundraiser will help 25 parents with half of their school fees the next two months. W

Tuis Blad 18/05/2020

Tuis Blad

Gaan loer asb na ons splinternuwe webblad.
www.simonvanderstel.co.za

Please see our brand new website details
www.simonvanderstel.co.za

Tuis Blad Laerskool Simon Van Der Stel in Wynberg Kaapstad

Help Laerskool Simon van der Stel parents 06/05/2020

Help Laerskool Simon van der Stel parents

Ondersteun ons asb.

Help Laerskool Simon van der Stel parents Hi, my name is Liesel. I am raising funds which will go towards school fees, to help parents at my daughter\'s school. Currently, 68% of our parents can\'t afford their school fee\'s during the COVID Lockdown. This fundraiser will help 10 parents with half of their school fees. We have a multitude o

03/05/2020

Baie geluk aan Mev Leonie Voigt met jaar verjaardag vandag. Mag daar nog baie gesonde en geseende jare vir u voorle.

16/03/2020

Na aanleiding van die nuutste aankondiging m.b.t die verspreiding van die Caronavirus sal ons skool Woensdag om 10:00 sluit. Let wel dat daar geen Nasorg Woensdag 18 Maart sal wees nie.

Hierdie tyd gee ons die geleendheid om vas te staan in ons geloof. Wanneer ons nader aan die Paasfees tyd beweeg, is dit my gebed dat elkeen van voor af belei dat Christus Koning is.
Mag ons wat gevul is met angs, vrees en wanhoop weer opkyk na Hom wat vir ons krag gee.

Mag ons leerders, onderwysers en hulle families veilig wees, sodat ons die 14de April weer almal bymekaar kan aansluit vir die nuwe skoolkwartaal.

01/03/2020

Vier van ons atlete het die naweek aan die WP atletiek proewe deelgeneem. Weereens baie geluk Mine en Leah wat WP span gehaal het. Ons is trots op julle al vier!! 🏆Baie geluk ook aan julle afrigters.

Videos (show all)

Simon van der Stel-'n juweel in Wynberg

Location

Telephone

Address


Waterloo Green
Cape Town
7800
Other Elementary Schools in Cape Town (show all)
Wynberg Boys' Junior School Wynberg Boys' Junior School
Oxford St
Cape Town, 7800

Educating South African men since 1841. Celebrating #Wynberg180 Instagram: wynbergboysjuniorschool

Van Riebeeckstrand Primary School Van Riebeeckstrand Primary School
Dromedaris Street
Cape Town, 7441

All current VRSP parents and learners are welcome to join this page to keep updated on the latest VRSP happenings!

Dj Mouse Live playback Dj Mouse Live playback
Citrusdal
Cape Town, DANCKUERT

Dj Mouse Live playback

Avondale Primary School: Official Avondale Primary School: Official
Eve Avenue
Cape Town, 7349

We are loyal to Atlantis and strive for continuous improvement in all we do. We anticipate the needs of our community and we make every effort to exceed the expectations of all stakeholders.

Friends of Kannemeyer Primary School Friends of Kannemeyer Primary School
3rd Avenue Grassy Park
Cape Town, 7941

Our vision is to become a World-class Educational Institution that provides the highest possible education to the community that we serve

Highlands Primary School Highlands Primary School
Cnr Ajax Way And Highlands Drive
Cape Town, 7785

The oldest Primary School in Mitchell's Plain is about to go digital! Please join us in our initiative and click on Like.

Delft South Primary School Delft South Primary School
Delft South Primary, Mango Street, Delft
Cape Town, 7100

Delft South Primary is a school in the township of Delft on the Cape Flats of Cape Town.

Little Atoms Day care Little Atoms Day care
37 Louis Botha Avenue, Panorama
Cape Town, 7500

Little Atom's Daycare is a school based in Panorama with the aim of inspiring young minds.

E.A.Janari Primary E.A.Janari Primary
Cape Town, 7764

Our school is committed to providing quality education to all learners.

Rustenburg School for Girls Rustenburg School for Girls
Cape Town, 7700