Rochefort Rakkers

Rochefort Rakkers Klein kleuterskool in La Rochelle wat spesialiseer in individuele aandag, d.m.v klein klassies.

Koeksisters, om Erfenisdag te vier!
23/09/2026

Koeksisters, om Erfenisdag te vier!

Heritage Day celebrations...
23/09/2026

Heritage Day celebrations...

18/09/2026

Ons het die voorreg gehad om ons INSEKTE tema op 'n hoogtepunt af te sluit, met 'n besoek van "Die Bye Tannie".

Adelle Bonthuys BAIE dankie vir jou tyd en kennis wat jy met ons kom deel het en die HEERLIKE konkrete ervaring wat ons Rakkertjies kon hê. Dankie vir elkeen se potjie heuning wat hulle kan saamneem huistoe ook.

Ons is nou volleerd en nie meer bang vir bye nie.

Hoe lekker is dit nie om op so manier te leer nie?
18/09/2026

Hoe lekker is dit nie om op so manier te leer nie?

18/09/2026

Kyk hoe beweeg die wurmpies in die "tuin"

18/09/2026
Creepy Crawlies in my garden...
18/09/2026

Creepy Crawlies in my garden...

Ons rol slangetjies en oefen ons skryf patrone
15/09/2026

Ons rol slangetjies en oefen ons skryf patrone

Fynmotoriese werkies met ons tema: Goggas in die tuin
15/09/2026

Fynmotoriese werkies met ons tema:
Goggas in die tuin

Number recognition and matching
15/09/2026

Number recognition and matching

Address

8 Rochefort Close, La Rochelle, Bellville
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rochefort Rakkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rochefort Rakkers:

Shortcuts

Featured

Share

Category