Louw Loopbane

Louw Loopbane

Share

Ons help jou om 'n beroep te kies. Dit is net die begin. Lees in Healthy Wealthy Happy oor die fakto

Anita Louw

Beskik oor ‘n D(Phil) (Universiteit van Stellenbosch). Is 32 jaar ‘n voorligtingsielkundige as studentvoorligter by die CPUT, hoof van die Loopbanekantoor aan die Universiteit van Stellenbosch en in privaatpraktyk. Johan Louw

Behaal ‘n graad in Teologie (South African Theological Seminary) in 2011 en is besig met Sielkunde studies aan Unisa.Het vyf jaar ondervinding in jeugwerk, is ‘n kranige sportman en het ‘n passie vir tienerontwikkeling.

​GET AHEAD OF GRADE 9 SUBJECT CHOICES 07/05/2019

​GET AHEAD OF GRADE 9 SUBJECT CHOICES It is that time of the year again... ​You need to help your Grade 9 child with subject choices. You may wonder what the best subject combination is for your child’s unique abilities. You might...

FROM CAREER DISPOSITION to DESIGNATION 11/03/2019

FROM CAREER DISPOSITION to DESIGNATION As a teenager I started working as a youth pastor in Cape Town, South Africa. I have always liked working with people, but I somehow wanted more out of my career than what I was doing at the time. I...

Louw Loopbane 28/06/2018

Louw Loopbane brei uit na Pretoria. Vanaf 16 Julie sal ons dienste ook beskikbaar wees in Pretoria. Volg hierdie skakel vir meer oor ons:

Louw Loopbane Waar jou natuurlike en goddelike bestemming ontmoet

Photos 13/08/2015
Photos 06/12/2013

Mr. Nelson Mandela het ongeag sy moeilike omstandighede 'n keuse gemaak oor hoe hy wil reageer teenoor die mense wat hom te nagekom het. Mandela se keuses herinner aan 'n man met die naam van Viktor Frankl.

Viktor Frankl, 'n hoogs gerespekteerde Oostenrykse psigiater, het alles verloor aan die hand van die N***s. Hulle het sy huis, loopbaan en vryheid gevat. Sy hele familie behalwe sy suster, is in die gasoonde vermoor. Hyself is in Auschwitz geslaan, uitgehonger, wreed ontmenslik - hy moes o.a. vir oorlewing die as van sy verbrande vriende uit die gaskamers wegwerk met 'n graaf. Totaal verneder, siek en sonder hoop het hy 'n ongelooflike deurbraak gemaak toe hy sien hoe sommige verhongerde gevangenes hul brood vir ander aanbied. Hy het begin verstaan dat "everything can be taken from a man but one thing : the last of human freedoms - to choose one's attitude in any given set of circumstances, to choose one's own way". Frankl het 'n sielkundig en geestelik tot 'n REUS in die strafkamp ontwikkel: hy het begin besluite neem - hy het gekies om sy gedagtes te vul met herinneringe aan sy geliefdes, hy het gekies om sy mediese kennis aan te bied aan ander, hy het self begin besluit waarin hy wil d**k, watter woorde hy wil gebruik, hoe hy dit wil uitspreek, watter tipe hulp hy wou aanbied, hoe hy wil reageer op vernedering, hoe hy wil loop en hoe hy sy kop wil hoog hou. Frankl het homself as 'n vry man begin sien (Direk uit John Ortberg se When The Game Is Over It All Goes Back In The Box).

Ons het 'n keuse op skool watter beroep ons eendag wil be-oefen, watter vakke ons wil neem, hoe goed ons wil presteer, hoeveel tyd ons aan vriende wil spandeer. As ons reeds werk, of ons wil bly of verander, watter deel van die dag ons aan werk wil bestee, in watter mate moeilike mense ons geluk gaan steel, of ons ons daaglikse taak gaan gebruik om ons goddelike roeping in uit te lewe.

AANDAG!! Die 9de tot 14de Desember is jou laaste kans om, vir jou of jou kind, by Louw Loopbane 'n afspraak te maak voor die gelde aangepas word vir 2014. Kantore sluit die 14'e Desember.

Vir meer besonderhede sien: www.louwloopbane.com

GR. 11 SEISOEN 05/09/2013

Laat die Graad 11 seisoen begin!

GR. 11 SEISOEN John Ortberg sê: "We can be tempted to place all our focus on the outer person. But one day all that will pass away. You, however, are a being who will never cease to exist. Your spirit, your in...

07/08/2013

"The greatest discovery of my generation is that human beings can alter their lives by altering their attitudes of mind." William James (1842-1910)

03/07/2013

"The worst days of those who enjoy what they do, are better than the best days of those who don't." ~ E. James "Jim" Rohn (1930 - 2009: entrepreneur, author and motivational speaker)

18/06/2013

“Everyone is a genius but if you judge a fish on its ability to climb a tree, it will live its whole life believing it is stupid.” ~ Albert Einstein

07/06/2013

Daar is net 3 plekke oor vir afsprake in die eerskomende vakansie. Spring vinnig om jou beroepsvoorligting sessie op te eis. Die Louw Loopbane span

Louw Loopbane 23/05/2013

Gaan loer bietjie by ons webblad om meer oor ons uit te vind. Die Louw Loopbane span.

Louw Loopbane Waar jou natuurlike en goddelike bestemming ontmoet

Want your school to be the top-listed School/college in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


2 Third Avenure
Cape Town
7530