Mini Miny Mo Kleuterskool

Mini Miny Mo Kleuterskool Ons luister na elke hartkloppie en plak pleisters op elke eina. Hierdie klein mensies is ons roeping en ons passie. 'n Unieke konsep, met unieke uitkomste.

Ons oorlaai hul met liefde en skootsit is lekker. Hierdie is hul skoolhuis, waar ons leer en speel en lag! Anders as die traditionele kleuterskool. Dit sluit in musiek, groot motories, kuns en opvoedkundige pret.

24/09/2026
Liefde en pret is hier die wet!
24/09/2026

Liefde en pret is hier die wet!

Ons vier Lentedag!
06/09/2026

Ons vier Lentedag!

Baie dankie vir die borg van 'n prys met ons fondsinsameling!
06/09/2026

Baie dankie vir die borg van 'n prys met ons fondsinsameling!

Baie dankie dat jul ons geborg het met ons findsinsameling. Die kinders het ook die dinosaurus projek ook baie geniet!
06/09/2026

Baie dankie dat jul ons geborg het met ons findsinsameling.
Die kinders het ook die dinosaurus projek ook baie geniet!

Werkies maak ons slim.
06/09/2026

Werkies maak ons slim.

Lekker LetterMagix!
06/09/2026

Lekker LetterMagix!

Die hoogtepunt van elke week! Kokkedoor
06/09/2026

Die hoogtepunt van elke week! Kokkedoor

Address

21 Eagle Crescent, Sunridge
Cape Town
7441

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mini Miny Mo Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Mini Miny Mo Kleuterskool:

Shortcuts

Featured

Share

Category