Baie geluk met jou uitstekende opvoering vanaand waar jy vir West geopen het Anelle.
Ons is baie trots op jou.
Nog videos in die comments.
Gemini Music Academy
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gemini Music Academy, Basset Street, Protea Heights, Brackenfell, Cape Town.
01/03/2026
Congratulations Nicole Muller for winning the Brackenfell High School Carnival Talent Search.
We are so proud of you.
19/01/2026
Wat 'n Amazing dag. Almal het so mooi gesing. Julle was net weereens great soos altyd. Julle het soveel komplimente ontvang. Ek is trots op elke liewe een van julle.
Mag hierdie jaar 'n baie groot en suksesvolle jaar wees vir julle almal.
Baie liefde ❤️❤️
03/12/2025
Ek wil vanoggend so bietjie "brag" met hierdie oud-student van ons musiekskool.
Ek doen dit nie sommer nie, maar somtyds d**k ek dis nodig vir bietjie reklame.
Báie geluk Andriëtte Jou stem was nog altyd besonders.
19/09/2025
Baie geluk aan Anelle Brand en Erin Collins met julle trofees wat julle ontvang het by hierdie jaar se Tygerberg Eisteddfod.
Albei is as kategorie wenners aangewys in hul onderskeie ouderdomsgroep.
25/08/2025
Thank you for allowing me to do what I love Irina Lebedinskaya
21/08/2025
Almal hier by die Academy is so opgewonde oor jou toekoms. Jou mede-studente is almal so trots.
Kaapse sanger Damian Beer droom groot oor toekoms - Maroela Media “Ek d**k daar is min mense wat werklik hul passie as ʼn loopbaan kan uitleef. Ek is verskriklik geseënd.”
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Contact the school
Telephone
Address
Basset Street, Protea Heights, Brackenfell
Cape Town
7560
Opening Hours
| Monday | 10:00 - 21:00 |
| Tuesday | 10:00 - 21:00 |
| Wednesday | 10:00 - 21:00 |
| Thursday | 10:00 - 21:00 |
| Friday | 10:00 - 21:00 |