Afrikaans tutor

Afrikaans tutor Afrikaans & English all curricula, all senior levels

21/09/2026
19/09/2026

19/09/2026

Olive Schreiner se aangrypende roman From Man to Man het sy aanvang in 1873 gehad, maar is nooit voltooi nie. In 1926 word dit postuum deur haar eggenoot uitgegee. Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs die roman versorg en verwerk, en ’n gepaste slothoofstuk bygeskryf.

Dit speel af in die 1860’s en handel oor twee susters wat grootword op ’n plaas in die Groot-Karoo. Schreiner se intelligensie en belesenheid skep die indruk van ’n kontemporêre roman. Dit is vertaal deur Antjie Krog.

Beskikbaar by Wordsworth Books

historiesefiksie JonathanBallPublishers

18/09/2026

WAT se Woord van die Week:

Volg en word in .
Jy kan bydra tot die toekoms van die WAT deur 'n woord te borg. Besoek www.wat.co.za nog inligting.

18/09/2026

Wat noem jy ’n klomp duiwe, flaminke of pikkewyne bymekaar? En wanneer praat ons van ’n kolonie, ’n swerm, of ʼn trop voëls?

👉 Lees meer by die skakel in die kommentaar.

18/09/2026

It's time for writing final mock papers for Cambridge exams that start soon and ensuring that they are marked like examiners do! I can assist with advice and marking in this regard. Book your spot if you plan to write in May or Oct. 2027 to avoid disappointment.

Address

Cape Town

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrikaans tutor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Afrikaans tutor:

Shortcuts

Featured

Share

Category