06/12/2024
Personalised Kerstema lucky packets vir 2-6 jr om die kinders in die familie besig te hou op Kersdag of in die vakansietyd. Elke pakkie het ‘n klomp inkleurprente, stickers, ‘n wristband en craft goetertjies.
Beperkte hoeveelheid beskikbaar; BESTEL NOU vir optel in Durbanville of versending via Pudo Maandag-Vrydag.
DM om te bestel @ R80 per pakkie
29/11/2024
Vandag is Black Friday, maar dit weet julle seker al ...
Maak nou gebruik van die kans om tot 75% afslag te kry op huiswerkhulp vir Gr. 1-7, 'n skoolgereedheidsprogram vir Gr. R, 'n aanlynkursus wat jou leer om spelterapie met 'n kind te doen, pragtige plakkate vir die klaskamer en nog vele meer! Klik hier en BESTEL NOU: https://kinderwerf.co.za/produk-kategorie/black-friday-uitverkoping/
28/11/2024
LAASTE KANS! GRAAD 1-3
Sigwoorde sonder sukkel werkboekie en Grondslagfase woordeboek slegs R50 elk vir Black Friday. BESTEL NOU!
Bestel hier: https://kinderwerf.co.za/produ.../black-friday-uitverkoping/
26/11/2024
Aanlynkursus: Leer hoe om speelterapie met jou kind te doen
Bestel hier: https://kinderwerf.co.za/produk-kategorie/black-friday-uitverkoping/
25/11/2024
Is jy 'n onderwyser of ouer van 'n kind in Gr. R-7? Dan kan jy eenvoudig nie Holderstebolder en Kinderwerf se Black Friday aanbod van tot 75% afslag op Huiswerkhulp misloop nie! Hier is die skakel; thank me later!
https://kinderwerf.co.za/produk-kategorie/black-friday-uitverkoping/
22/11/2024
As jou kind volgende jaar GRAAD R of GRAAD 1 toe gaan, is die pakkette vir Skoolgereedheid en GRAAD 1 Huiswerkhulp 'n absolute MOET.
Tot 75% afslag op o.a. 'n aanlynkursus om te leer hoe om spelterapie met 'n kind te doen, dagboeke vir mammas en onderwysers.
Klik hier: https://kinderwerf.co.za/produk-kategorie/black-friday-uitverkoping/
21/11/2024
HUISWERKHULP PAKKETTE 2025 HOMEWORK HELP GR. 1-7
November Black Friday aanbod vanaf slegs R100 per graad; BESTEL NOU en spaar tot 75%!
Beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Holderstebolder se gewilde huiswerkhulp pakkette is ideaal om te gebruik vir verryking, vaslegging en hersiening, of remediëring en bied ook bietjie afwisseling van 'vervelige/eentonige' huiswerk.
Vir meer inligting oor die inhoud van die pakkette en/of om te bestel: https://kinderwerf.co.za/produk-kategorie/black-friday-uitverkoping/
20/11/2024
Pragtige plakkate vir die klaskamer nou spotgoedkoop op BLACK NOVEMBER uitverkoping! 'Like' die post en comment met jou e-posadres om een plakkaat GRATIS te ontvang.
Klik hier om te bestel: https://kinderwerf.co.za/produk-kategorie/black-friday-uitverkoping/
19/11/2024
Tot 75% afslag op o.a. 'n aanlynkursus om te leer hoe om spelterapie met 'n kind te doen, pragtige plakkate vir die klaskamer, dagboeke vir onderwysers en mammas.
Klik hier: https://kinderwerf.co.za/produk-kategorie/black-friday-uitverkoping/
07/06/2024
Oulike aktiwiteitsboekie vir Vadersdag!
'n BAIE oulike aflaaibare aktiwiteitsboekie om vir Pappa in te vul en te versier vir Vadersdag. Hierdie boekie sal enige pa se hart laat smelt.
ALSO AVAILABLE IN ENGLISH
Na vele versoeke is daar ook 'n weergawe vir OUPA.
BESTEL NOU hierdie PDF (9 bladsye) teen slegs R60:
Stuur 'n e-pos na [email protected]
06/05/2024
Aanlynkursus: Leer hoe om speelterapie met jou kind te doen
Kry weer vrede en geluk in jou huis!
Kry nou die aanlynkursus vir slegs R300. Jy spaar R250!
Klik hier om in te skryf: http://kinderwerf.co.za/produk/aanlyn-kursus-leer-hoe-om-speelterapie-met-jou-kind-te-doen/
Is jou kind angstig, emosioneel, ongelukkig of het sy/hy dalk woede uitbarstings of kan jy sommer net sien dat hy/sy "nie lekker" voel nie. Dit breek 'n mamma se hart om jou kind so te sien. Ongelukkig kan ons nie altyd ons kinders beskerm nie, en soms is daar uitdagings in die lewe wat moelik is vir hulle. Dieselfde geld vir juffrouens ook. Jy het dalk 'n kindjie in jou klas wat jy so graag wil help, maar jy weet net nie hoe nie...
Ons het die oplossings vir julle!
Holderstebolder bied te same met Kinderwerf & Momacademy.net 'n baie unieke kursus aan wat jou die basiese beginsels van speelterapie leer. Ons leer jou hoe om hierdie beginsels op jou kind toe te pas deur een keer 'n week 'n baie spesiale speeltyd met jou kind te hê.
Vir wie is die kursus bedoel?
Vir enige iemand wat graag meer wil 'connect' met hul kind. Daar is al bewys dat indien die tegnieke en metode wat geleer word reg aangewend word dit kan help met die volgende probleme wat jou kind dalk mag ervaar:
- angstigheid
- stres
- sukkel met dissipline
- emosionele uitbarstings
- woede uitbarstings
Verder help die tegnieke wat aangeleer word met die volgende:
- Dit bou jou kind se selfvertroue.
- Jy leer hoe om jou kind se gedrag op 'n liefdevolle manier (sonder om te raas/skree) te verander.
- Dit bevorder sy/haar probleemoplossingsvermoëns.
- Help jou kind om selfstandig te d**k.
- Dit help jou om jou kind beter te leer ken en om uit te vind watter probleme hulle in hul alledaagse lewe het.
En natuurlik die beste van alles is, dit maak julle verhouding sterk en skep 'n wonderlike gevoel van vertroue tussen julle. In die kursus leer jy ook hoe om grense te stel, hoe om vir jou kind te luister en sal dit beslis lei tot 'n rustiger atmosfeer by die huis.
Vir watter ouderdom kind is hierdie bedoel?
Die tegnieke wat aangeleer word werk die beste met kinders van ouderdomme 2 tot 10 jaar. Ouer kinders tot en met 11-12 jaar kan egter ook baatvind daarby. Dit hang van jou kind af- die kursus is geskik om met enige kind wat nog "speel" te doen.
Baie belangrik: Wat is die kursus NIE?
Hierdie kursus is NIE 'n plaasvervanger vir enige terapie of speelterapie wat jou kind tans ontvang nie. Daar word sterk aanbeveel om aan te gaan met alle terapeutiese programme wat aan jou kind aanbeveel is.
Gewone prys: R550
SPESIALE AANBOD: R300
Bestel hier: http://kinderwerf.co.za/produk/aanlyn-kursus-leer-hoe-om-speelterapie-met-jou-kind-te-doen/
26/03/2024
AANDAG ONDERWYSERS!
As jy belangstel in KWARTAAL 2 merkboksies om jou nasienwerk lekkerder te maak; sluit aan by hierdie Whatsapp groepie; inligting sal binne die volgende paar dae daarop gedeel word: https://chat.whatsapp.com/ENHjfP5MdFhC19X1oG2XtP
06/03/2024
AANDAG ONDERWYSERS!
As jy belangstel in merkboksies om jou nasienwerk lekkerder te maak; sluit aan by hierdie Whatsapp groepie; inligting sal binne die volgende paar dae daarop gedeel word: https://chat.whatsapp.com/ENHjfP5MdFhC19X1oG2XtP
05/03/2024
Merkboksies!
Personalised teacher marking kit
Available in English or Afrikaans/English
Whatsapp 0732139048 to order
Big box @ R300 includes
· 500+ stickers
· Highlighter
· 5 pens
· Pencil
· Correction fluid
· Ruler
· Sticky notes
· Paperclips
· Elastic bands
· Sweet treats
Small box @ R250 includes
· 400+ stickers
· Highlighter
· 3 pens
· Paperclips
· Sweet treats
Refill @ R190 includes
· 500+ stickers
· 2 pens
· Sweet treat
Add on: Lollipot Decor flower magnet @ R50
Whatsapp 0732139048 to order