KwetterBekkies Brackenfell

KwetterBekkies Brackenfell KwetterBekkies is a dedicated, family-orientated daycare.

Koffie is altyd lekker saam met julle!
01/10/2026

Koffie is altyd lekker saam met julle!




01/10/2026

Vakansieprogram
Dag 4: INTERNASIONALE KOFFIE DAG ☕️

Hoe spesiaal. Ons het ons eie koffie winkel, Kwetter Koffie, geskep met baristas, kelners, bedieners en ons "gaste" is bedien met tee en koekies.. Te kostelik!🥰


Goodwood Frail Care Stikland  🫶
01/10/2026

Goodwood Frail Care Stikland 🫶

KwetterBekkies Dagsorg Nuusflitse📬OktoberAgter elke klein besigheid staan ’n groot droom, harde werk en baie liefde. ❤️ ...
01/10/2026

KwetterBekkies Dagsorg Nuusflitse📬
Oktober

Agter elke klein besigheid staan ’n groot droom, harde werk en baie liefde. ❤️






Renovate your Space
IRenovate
Electramation
SBS Brakes Specialist

SKOOLFOTO'S 2026📸Ons maatjies het dit sommer baie geniet om voor die kamera te wees en hul mooiste glimlaggies te wys. 🥰...
30/09/2026

SKOOLFOTO'S 2026📸

Ons maatjies het dit sommer baie geniet om voor die kamera te wees en hul mooiste glimlaggies te wys. 🥰

’n Groot dankie aan Lindie Otto Photography, ons fotograaf vir die geduld, vriendelikheid en liefde agter die kamera. ❤️ Jy het elke klein glimlaggie en spesiale oomblik pragtig vasgevang!

☀️🍎 Snackie in die sonnetjie! Ons maatjies geniet hul snackie lekker buite in die vars lug en sonskyn. 🥰Vars lug, sonsky...
29/09/2026

☀️🍎 Snackie in die sonnetjie!
Ons maatjies geniet hul snackie lekker buite in die vars lug en sonskyn. 🥰
Vars lug, sonskyn en ’n bietjie buitetyd maak snackietyd sommer ekstra lekkerl! 🌞

29/09/2026

Vakansieprogram 🥳
Dag 2: MODDERKOEKIES

Wat is dan nou lekkerder as sand, water en lekker speel. Dis waarvoor vakansie is, VETPRET!


28/09/2026

Vakansieprogram - Dag 1
SPEEL🤸‍♀️

KwetterBekkies Partytjies
25/09/2026

KwetterBekkies Partytjies

Address

80 Groenewoud Street, Sonkring, Brackenfell
Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27796944448

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KwetterBekkies Brackenfell posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share

Category