Tinktinkies Speelskool

Tinktinkies Speelskool Ons leer speel-speel. Tinktinkies Speelskool is n speelskool vir kinders ouderdom 20 mnde - 5 jaar. Klein groepie. Liefdevolle huislike omgewing.

Ons streef na die ontwikkeling van die kind in geheel. Lessies word daagliks aangebied. Ekstra aktiwiteite: Playball, Rugga roots rugby en musiek. Maandag - Vrydag
4 of 5 dae per week opsies
Voldag/halfdag

Ons vier Milan se 2de verjaarsdag! πŸ₯³πŸ₯³Dankie vir die heerlike eetgoed, die maatjies het dit vreeslik geniet! 🀍🀍
24/03/2022

Ons vier Milan se 2de verjaarsdag! πŸ₯³πŸ₯³
Dankie vir die heerlike eetgoed, die maatjies het dit vreeslik geniet! 🀍🀍

Laaste bietjie β€œwerk” voor ons sluit vir die vakansie! 😎
24/03/2022

Laaste bietjie β€œwerk” voor ons sluit vir die vakansie! 😎

Ons is reg vir Playball! ⚽️🎾Dankie Tannie Wanda Panda vir ons mooi t-hempies. Wanda Fourie Playball
24/03/2022

Ons is reg vir Playball! ⚽️🎾
Dankie Tannie Wanda Panda vir ons mooi
t-hempies. Wanda Fourie Playball

Troeteldiere 🐢🐭🐰🐱
10/03/2022

Troeteldiere 🐢🐭🐰🐱

Die tinktinkies maats het hard gewerk aan hul huisies! πŸ’ͺ🏠🏠
10/03/2022

Die tinktinkies maats het hard gewerk aan hul huisies! πŸ’ͺ🏠🏠

Ons tema hierdie week : Vrugte en groenteπŸπŸŽπŸ‰πŸ‡πŸ₯¦πŸŒ½πŸOns het dit omtrent geniet om ons waatlemoene te verf en met suurlemoene...
25/02/2022

Ons tema hierdie week : Vrugte en groente
πŸπŸŽπŸ‰πŸ‡πŸ₯¦πŸŒ½πŸ
Ons het dit omtrent geniet om ons waatlemoene te verf en met suurlemoene te verf druk. πŸ€—

Veels geluk met jou 3de verjaarsdag liefste Jean -Luke! πŸ₯³πŸ₯³πŸ’›πŸ’›
25/02/2022

Veels geluk met jou 3de verjaarsdag liefste Jean -Luke! πŸ₯³πŸ₯³πŸ’›πŸ’›

Lees gerus! πŸ‘‡πŸ‘‡
24/02/2022

Lees gerus! πŸ‘‡πŸ‘‡

Hier word ons speel speel slim! 🌈Tinktinkies het nog beperkte plekkies oop vir 2022 πŸŒˆπŸ– klein groepie maats πŸ– veilige hui...
23/02/2022

Hier word ons speel speel slim! 🌈
Tinktinkies het nog beperkte plekkies oop vir 2022 🌈

πŸ– klein groepie maats
πŸ– veilige huislike omgewing
πŸ– 4 of 5 dag opsies
πŸ– daaglikse aktiwiteite
πŸ– tonne liefde en individuele aandag

Loer gerus op ons Facebook blad -
Tinktinkies Speelskool wat ons alles doen

Ons werk hard aan ons Somer tema se kunswerke. πŸ˜Žβ˜€οΈ
17/02/2022

Ons werk hard aan ons Somer tema se kunswerke. πŸ˜Žβ˜€οΈ

Ons leer so lekker terwyl ons speel. 😊😊
17/02/2022

Ons leer so lekker terwyl ons speel. 😊😊

Ons is so lief vir ons boekies, en kyk hoe mooi deel ons. ❀️
15/02/2022

Ons is so lief vir ons boekies, en kyk hoe mooi deel ons. ❀️

Address

La Rochelle, Bellville
Cape Town
7530

Telephone

073 815 0431

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tinktinkies Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tinktinkies Speelskool:

Shortcuts

Featured

Share

Category