28/04/2017
Het jy jou gunsteling deelnemer in Kokkedoortjie? Jy kan dalk in sy kombuis kook saam met Martjie Malan wat klasse aanbied vir kinders tussen die ouderdomme 7 en 15. Die stel is by Atlantic Studios in Milnerton. Sy skop af op 6 Mei met Italiaans en jy kan selfs leer om jou eie pasta te maak. Klasse is R500 per klas en daar is 'n oggend en middag klas beskikbaar.
26/04/2017
Tussen 7 en 15 jaar oud en jy wil kook soos 'n Kokkedoortjie? 6 Mei is die eerste in Martjie Malan se reeks klasse vir kinders op die stel van Kokkedoortjie. R500 per klas elke Saterdag. Sy besoek verskillende lande. Gaan kyk gerus op www.kokkedoorstudio.co.za vir die program
25/04/2017
Wil jy kook op die stel van KOKKEDOORTJIE? Martjie Malan bied klasse aan vir kinders vanaf 6 Mei, elke Saterdag. Oggend en middag klasse vir R500 per klas. Vir navrae en besprekings kontak [email protected]
24/04/2017
Olive Pride in aksie tydens Kokkedoortjie. Olive Pride is ook die trotste borg van Martjie Malan se kookklasse vir kinders op die stel van Kokkedoortjie. Vir meer inligting oor die klasse besoek: www.kokkedoorstudio.co.za
21/04/2017
Martjie Malan se kinder kookklasse OP DIE STEL VAN KOKKEDOORTJIE: 6 Mei is Italiaanse dag, 13 Mei - leer die perfekte kaasburger wanneer Amerika aan die b***t is. Vive le France is 20 Mei met die perfekte quiche en Tarte Tatin en 27 Mei groet sy Griekeland. Elke klas kos net R500 en daar is oggend of middag klasse beskikbaar.
19/04/2017
Kokkedoortjie tyd weer vanaand
13/04/2017
En hierde week se wenner op Kokkedoortjie......
Kokkedoortjie Eksklusief: Ontbytkoningin
Kyk die eksklusiewe onderhoud hier.
12/04/2017
Die eerste kookuitdaging lê voor die span hierdie week… Wat d**k jy is die tema van hulle eerste toets?
- With kykNET DStv Mari-Louis Guy Nic van Wyk
11/04/2017
Wil julle 'n idee kry hoe die studio lyk?/ Take a 'walk-about' in our studio
Die avontuur begin om 20:00!
06/04/2017
En as julle episode 1 gemis het, gaan kyk gerus hoe pragtig dit is
Kokkedoortjie: Welkom in wonderland!
Kyk die eerste episode van Kokkedoortjie, kykNET se nuwe werklikheidsreeks, nóú eerste hier.
03/04/2017
En aksie! Begin jou Maandag op 'n hoë noot. Episode 1 van Kokkedoortjie word spesiaal vanoggend om 08:00 op kyknet se webtuiste uitgesaai. Die groot skerm weergawe kan jy steeds uit jou gemakstoel sien, Woensdagaand om 20:00