14/01/2021
Liewe Karalie Karool fb vriende
Hiermee net die finale aankondiging dat Karalie se deure na 25jr Des.2020 gesluit het.
Dankie vir elke ouer en Kleuter wat deur die jare die pad saam met ons gestap het.Ek het soveel mooi herinneringe wat ek in my hart saamdra en saam met dit so dankbaar vir die wonderlike ouers en kleuters wat ek deur die jare kon ontmoet het.
Baie dankie vir elke ouer wat ons genoeg vertrou het om julle kosbaarste โbesittingsโ nl. jul kleuters in ons sorg te laat!
Dit was n voorreg๐
Karalie Karoolgroete
Susan Visagie
Marli Hoepfner
Christa Dars