Geagte Fairtrade plaaswerkers:
Ek bring net die volgende onder julle aandag:
Afit Werkswinkel:
Plek: Bosmanboerdery
Datum: 05/03/2022
Tyd: 08H:30
Ons wil graag 2 werkers per projek/plaas daar he om die werkswinkel saam ons te doen want baie van ons werkers het dit nodig om die ESTA Wet sowel as die Sektorale Vastelling te verstaan, so-ook die nuwe vaderskapverlof hoe dit geneem mag word en hoe jy daarvoor kwalifiseer. Ons sien uit om graag van julle te hoor.
Kontakpersoon:
Abraham Oerson
Self: 0646269308
Email: [email protected]
Association for Fairness in Trade (AFIT)
AFIT's members are small farmers and farm workers who produce for the Fairtrade system. Together we raise our voice and collectively build our capacity.
Membership is open to all representative bodies of small-farmers and farm-workers in South Africa, producing for (or intending to produce for) the international fair trade system. Alle verteenwoordigers van groepe kleinboere en plaaswerkers in Suid-Afrika, wat produkte lewer (of beoog om te lewer) aan die internasionale Fair Trade stelsel, mag lede word.
To all the farmworkers and small scale farmers and their families, we want to wish you a happy and prosperous new year 2021
!
Aan alle Fairtrade gemeenskappe, Wees gegroet en julle moet n mooi vakansie, kersfees met julle families en vriende het, pas julle self op want die tweede vlaag van die pandemie (Covid 19) is op hande en dis tussen die plaaswerkers ook noual kyk na julle kinders en geliefdes, hou jou afstand van 1.5 meter geniet dit wat mooi en wat herinneringe kan bou dis die laaste dae van 2020 voor ons 2021 ingaan, ek d**k 2021 gaan ook moeilik wees maar ons hou moed en die wildskrag van bo, ons mis julle almal Mag ons grote Vader almal onder sy vlerke neem en beskerm teen die carona virus.
Groete aan alle Plaaswerkers gemeenskappe. 🌹🌹🌹🌹🎉🎉🎇🎇🎆🎆🎄🎄🎄🎄🎄💝💖💝💖.
04/06/2020
To all the brave Mothers out there, a Happy Mothers day enjoy the day and please stay safe!!!
24/12/2018
24/10/2018
Afit Annual Spring School 2018
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Telephone
Website
Address
Cape Town
7925