19/02/2023
Klei + Kuns vir Kidz is ‘n keramiek, skets en skilderklas aangebied deur Henriette de Bruijn vanuit haar tuiste in Evertsdal. Klasse vind plaas op Woensdae en Donderdae vir kids tussen die ouderdomme van 6 tot 12. Kontak gerus vir Henriette by 079 497 8622