Kroontjie Patroontjie Baba Dagsorg

Kroontjie Patroontjie Baba Dagsorg Baby daycare facility in Bellville area.

09/09/2026
Hip hip hooray!!! Today we are celebrating our birthday!Dankie aan ons kliënte wat ons die afgelope 6 jaar getrou onders...
01/09/2026

Hip hip hooray!!! Today we are celebrating our birthday!

Dankie aan ons kliënte wat ons die afgelope 6 jaar getrou ondersteun en daagliks help om ons droom uit te leef! Dankie ook aan ons lojale personeel wat elke dag opdaag vir werk en met soveel liefde na ons kinders kyk. Grootste dankie aan ons Hemelse Vader wat ons deur al die moeilike en uitdagende tye dra en wat ons geseën het die afgelope jaar.



Baie geluk aan al ons lootjie wenners. Dankie vir almal se ondersteuning en deelname!!
16/06/2026

Baie geluk aan al ons lootjie wenners. Dankie vir almal se ondersteuning en deelname!!

Let’s all support this great cause.
26/05/2026

Let’s all support this great cause.

Ons jaarlikse fondsinsamelings projek het afgeskop. Koop gerus ‘n lootjie en staan ‘n kans om een van die wonderlike pry...
14/05/2026

Ons jaarlikse fondsinsamelings projek het afgeskop. Koop gerus ‘n lootjie en staan ‘n kans om een van die wonderlike pryse te wen 🥇

Mag die opstanding van Jesus jou hart vul met hoop, vrede en nuwe lewe. ✝️Hy het die dood oorwin sodat ons kan leef.Gese...
05/04/2026

Mag die opstanding van Jesus jou hart vul met hoop, vrede en nuwe lewe. ✝️
Hy het die dood oorwin sodat ons kan leef.
Geseënde Paasfees! 🌿

Baie oulik vir kinder partytjies!
13/03/2026

Baie oulik vir kinder partytjies!

05/01/2026

Kontak ons gerus vir meer inligting 073 082 9194

Address

50 Cecilia Street, Chrismar Bellville
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27730829194

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kroontjie Patroontjie Baba Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kroontjie Patroontjie Baba Dagsorg:

Featured

Share

Category