Sonnedou Akademie

Sonnedou Akademie Ons is 'n Afrikaanse Christen Cottage skool .

Ons volg CAPS kurrikulum.Ons bied klasse aan in Afrikaans en Engels.Ons fokus op kwaliteit onderrig asook goeie waardes en persoonlike groei.Waar elke kind ontwikkel en groei op sy eie tyd .

Kwartaalikse projekteGraad 1 en 2Goeie en slegte maniereGraad 4Vervoer oor die tyd heenGraad 6 ElektrisiteitGraad 7Besoe...
06/09/2026

Kwartaalikse projekte
Graad 1 en 2
Goeie en slegte maniere
Graad 4
Vervoer oor die tyd heen
Graad 6 Elektrisiteit
Graad 7
Besoedeling

Ons vier Lentedag🎊🎊🎊🎊
06/09/2026

Ons vier Lentedag🎊🎊🎊🎊

Bak en Brou
06/09/2026

Bak en Brou

BybelDie toring van BabelOns het die week geleer dat mense gedink het dat hulle beter as God was en dat hulle 'n toring ...
06/09/2026

Bybel
Die toring van Babel
Ons het die week geleer dat mense gedink het dat hulle beter as God was en dat hulle 'n toring tot in die Hemel wou bou. God het hulle nederig gemaak en seker gemaak almal begin in verskillende tale praat sodat hulle nie mekaar kon verstaan nie. Almal het oor die wêreld versprei en God se naam verkondig

Bybel
David wag om koning te word
Ons leer die week oor David wat as kind gesalf was om Saul opte volg as koning. Toe Saul nagmerries kry het hy vir David gevra om in die paleis te kom woon en op sy harp te speel. David en Jonatan(Saul se seun) word soos broers.Intussen raak Saul jaloers op David, hy besluit om hom dood te maak. Jonathan het David gewaarsku en hy het gaan weg kruip agter'n rots. Toe Saul in die grot Kom, kon David hom dood maak, maar hy het nie. Want hy het God se plan vir sy lewe vertrou, en later het Saul siek geword en hy is dood en David het Koning geword

KunsOns het die laaste 2 weke gewerk  aan die kunswerkeOns sonsopkoms met waterverf /akrielverf meng ons kleure.Ons wate...
06/09/2026

Kuns
Ons het die laaste 2 weke gewerk aan die kunswerke
Ons sonsopkoms met waterverf /akrielverf meng ons kleure.
Ons water word deur middel van tesselasie met patrone gevorm uit 2 kleure en ons boot met swart papier

Agamograph - Kuns
Day and night
Hedgehog and mushroom👇

Kuns - Ons Eksperimenteer met regte blare en akrielverf
Ons maak halwe Sonneblomme met verskillende skakerings van kleure

KunsGraad 1 en 2Ons maak ladybugs (Liewebeheersbesies) met blareOns het blare as stempels gebruik, ons groen verf het op...
06/09/2026

Kuns
Graad 1 en 2
Ons maak ladybugs (Liewebeheersbesies) met blare
Ons het blare as stempels gebruik, ons groen verf het opgeraak en ons het toe sommer ons eie 'olive groen' gemaak en doppies gebruik vir hulle lyfies en permanent markers vir die ekstra detail

KunsGraad 4,6 en 7Ons maak bomeOns het eers die stam en takke geverf en toe 'n ballon met' bubble wrap ' gebruik om ons ...
06/09/2026

Kuns
Graad 4,6 en 7
Ons maak bome
Ons het eers die stam en takke geverf en toe 'n ballon met' bubble wrap ' gebruik om ons blare te maak deur verskillende kleure te meng

Entrepreneursdag graad 1 & 2
06/09/2026

Entrepreneursdag graad 1 & 2

Entrepreneursdag graad 4
06/09/2026

Entrepreneursdag graad 4

Baie geluk aan ons sterre an die week die laaste paar weke⭐⭐⭐Ariella RileyJaime SmutsGunther Askevold
06/09/2026

Baie geluk aan ons sterre an die week die laaste paar weke⭐⭐⭐
Ariella Riley
Jaime Smuts
Gunther Askevold

Address

Cape Town
7441

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonnedou Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Sonnedou Akademie:

Featured

Share

Category