12/09/2026
๐ BAIE DANKIE! ๐
โn Groot dankie aan al ons ouers, leerders, personeel en die breรซ gemeenskap vir julle wonderlike ondersteuning! ๐
Ons Colour Run & Mini-Bazaar was โn reuse sukses, danksy elkeen van julle. ๐๐
The Valley Primere Skool waardeer julle ongelooflik baie! ๐๐