Wiskunde Meneer

Wiskunde Meneer Hierdie is nie jou gewone wiskunde opsommings nie! Ons s'n kom saam video's en in lyn met CAPS!

30/05/2023

10 sản phẩm cao cấp
gồm 6 can nước giặt thái siêu thơm+1 dầu gội+1 chai sữa tắm + 1 chai rửa chén thái + 1 xịt thơm đa năng
mở hàng kiểm tra hàng trực tiếp
nhanh tay kẻo hết.

18/05/2023

Stres jy vir die Wiskunde Junie Eksamen? 😩😨
Ons Wiskunde Meneer handboek saam met video's - is die ideale hulpmiddel om jouself voor te berei vir die Junie-eksamen.
Bestel vandag nog by: www.wiskundemeneer.co.za

Gelukkige moedersdag aan al ons mammas!Julle stres en leer netso hard vir die eksamens maar julle name staan nie eens ee...
14/05/2023

Gelukkige moedersdag aan al ons mammas!
Julle stres en leer netso hard vir die eksamens maar julle name staan nie eens een plek op die rapport nie.... Dankie aan al die mammas!

   Dankie dat in jou geselskap op RSG het vraestelle opstel en merkwerk sommer baie korter gevoel!
05/05/2023

Dankie dat in jou geselskap op RSG het vraestelle opstel en merkwerk sommer baie korter gevoel!

12/04/2023

Mammas, julle gereed vir Kwartaal 2 se WISKUNDE-OUERAAND? 😱 Sterkte aan al die mammas!

Begin Kwartaal 2 makliker, besoek ons aanlyn winkel www.wiskundemeneer.co.za vir al jou Hoërskool Wiskunde hulp, sakpas en in Afrikaans! Laat ons die pad saam julle hierdie kwartaal stap!

*EENMALIGE BEDRAG met GEEN maandelikse fooie* Opsomming volgens CAPS in volkleur met 'n video les op elke bladsy van die boek wat die werk vir jou vinnig binne 15 minute verduidelik :)

Besoek ons aanlyn winkel by www.wiskundemeneer.co.za

Familiedag hoef nie wiskunde dag te wees nie! Met Wiskunde Meneer kan jy vakansiedae geniet as familie.  Besoek gerus on...
10/04/2023

Familiedag hoef nie wiskunde dag te wees nie! Met Wiskunde Meneer kan jy vakansiedae geniet as familie. Besoek gerus ons aanlyn winkel en wees voorbereid vir die 2de kwartaal. 🧐🔢

*EENMALIGE BEDRAG met GEEN maandelikse fooie* Opsomming volgens CAPS in volkleur met 'n video les op elke bladsy van die boek wat die werk vir jou vinnig binne 15 minute verduidelik :)

Besoek ons aanlyn winkel by www.wiskundemeneer.co.za

Die wiskundige waarskynlikheid dat paaseiers jou tandpyn gee, is weglaatbaar klein (0.00000000234) 😜 Mag jou Paasfees ge...
07/04/2023

Die wiskundige waarskynlikheid dat paaseiers jou tandpyn gee, is weglaatbaar klein (0.00000000234) 😜

Mag jou Paasfees gevul wees met vrede, liefde en emmers vol paaseiers 😁 🌟

Ons maak Wiskunde Maklik. Wiskunde Meneer is beskibkaar:  Hoërskool Wiskunde Opsommings:  Gewone & Tegniese Wiskunde.Gra...
05/04/2023

Ons maak Wiskunde Maklik.

Wiskunde Meneer is beskibkaar: Hoërskool Wiskunde Opsommings: Gewone & Tegniese Wiskunde.
Graad 8 tot 12 in AFRIKAANS!

*EENMALIGE BEDRAG met GEEN maandelikse fooie* Opsomming volgens CAPS in volkleur met 'n video les op elke bladsy van die boek wat die werk vir jou vinnig binne 15 minute verduidelik :)

Dit is mos wat mens noem: "WISKUNDE" ON THE GO! BEKOSTIGBAAR vir ieder en elk wat wiskunde wil verander vanaf 'n nagmerrie na n droom!

Besoek ons aanlyn winkel by www.wiskundemeneer.co.za

Address

Cape Town

Opening Hours

Monday 07:00 - 19:00
Tuesday 07:00 - 19:00
Wednesday 07:00 - 19:00
Thursday 07:00 - 19:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 12:00

Telephone

+27693520662

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wiskunde Meneer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Wiskunde Meneer:

Shortcuts

Featured

Share

Category