I.T. Tjommie

I.T. Tjommie Ek maak videos oor tegnologie, webwerwe, ens. wat dinge op eenvoudige manier verduidelik.

Tech Tip!  As jy moeg daarvoor is om klomp kabels die heeltyd te gebruik vir al jou toestelle, probeer dalk vir Volta ma...
21/07/2023

Tech Tip!

As jy moeg daarvoor is om klomp kabels die heeltyd te gebruik vir al jou toestelle, probeer dalk vir Volta magnetiese kabels.
Een kabel kan dan gekoppel word met verskillende toestelle, maak net seker jy kry die benodige tips vir spesifieke toestel (usb-c, micro-usb, ens.)
Ek gebruik die kabel al vir die laaste jaar vir my foon, oorfone, tablet en self laptop.
Maak net seker jy kry regte wattage kabel wat jy benodig.
Volg link onder om 10% afslag te kry op jou volgende aankoop.

Use my personal link to get a discount off your first purchase at VOLTA

Goeie dag.Hoop julle het 'n heerlike naweek gehad.Die week kyk ons na hoe om jou toestelle se taal na Afrikaans toe te s...
05/06/2023

Goeie dag.
Hoop julle het 'n heerlike naweek gehad.
Die week kyk ons na hoe om jou toestelle se taal na Afrikaans toe te stel as jy dit so verkies.
Onthou asseblief om te subscribe aan Youtube kanaal as jy dit nog nie gedoen het nie.
Deel ook asb my videos met vriende en familie as jy d**k dit kan hulle uithelp.
Sterkte vir die week.
Groete.

Ek verduidelik hoe om Windows , Chrome en jou Android foon se taal na Afrikaans toe te verander.Volg ons op: ------------------------------------------------...

Goeie dag, hoop julle het 'n heerlike naweek gehad. Die volgende video is op, hoop julle geniet dit.
22/05/2023

Goeie dag, hoop julle het 'n heerlike naweek gehad. Die volgende video is op, hoop julle geniet dit.

Ek verduidelik vinnig wat die โ€œCloudโ€ is en watse voordele dit jou bied.Volg ons op: ------------------------------------------------------------------------...

Goeie dag, hoop julle almal het โ€˜n heerlike naweek gehad ๐Ÿ˜Š. โ€˜n Nuwe video is vars opgelaai op Youtube, gaan kyk gerus da...
15/05/2023

Goeie dag, hoop julle almal het โ€˜n heerlike naweek gehad ๐Ÿ˜Š.
โ€˜n Nuwe video is vars opgelaai op Youtube, gaan kyk gerus daarna.
Sterkte vir die week ๐Ÿ’ช๐Ÿผ.

YouTube is 'n gratis video-deelwebwerf wat dit maklik maak om aanlyn video's te kyk.Ons gaan vinnig kyk na hoe om die webwerf te gebruik.As jy โ€˜n e-posadres ...

10/05/2023

Hoop julle geniet sover die videos โ˜บ๏ธ. Like en subscribe asseblief sodat ek kan weet as daar belangstelling is vir nog videos. Los gerus enige voorstelle in die kommentaar area. Lekker week verder vir almal ๐Ÿ™‚

Goeie dag, ons eerste klompie videos is nou op ons Youtube Kanaal.Hoop julle vind die videos hulpsaam.Lekker naweek vir ...
05/05/2023

Goeie dag, ons eerste klompie videos is nou op ons Youtube Kanaal.
Hoop julle vind die videos hulpsaam.
Lekker naweek vir almal.

26/04/2023

Ek behoort binne die volgende maand 'n klompie videos op Youtube te laai. Meeste van hulle gaan stap vir stap instruksie videos wees oor basiese IT take wat mens deesdae moet kan doen. Enige voorstelle is altyd welkom ๐Ÿ˜Š. Groete

Address

Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when I.T. Tjommie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share

Category