Tjokkertjies Speelskool / Playschool

Tjokkertjies Speelskool / Playschool

Share

Tjokkertjies Speelskool is ‘n halfdag speelskool met ‘n warm huislike atmosfeer. Ons sal u kind Hier leer ons speel-speel!

Ons amptelike skoolure is van 8:30 tot 12:30, maar ons het ‘n nasorg opsie beskikbaar tot 17:00 vir ouers wat voldag werk. Wat maak Tjokkertjies Speelskool spesiaal?
 Opwindende halfdag program
 Verskillende tema’s
 Klein groepie maats (10-15 kinders)
 Individuele aandag
 Geskik vir kleuters met allergieë.
 Geen neute, grondboontjies en grondboontjiebotter word hier toegelaat nie.
 Mamma of

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 13/02/2024

Tema:"I'm a Barbie girl ..."
Juffrou het ons 'n bietjie bederf & spesiaal laat voel by Salon Tjokkertjies!

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 03/12/2023

Tema: My speelgoed
- Bekende speelgoed
- Waarvan word speelgoed gemaak?
- My gunsteling speelding/speelgoed
- Met watter speelgoed kan ons binne & buite speel?
- Speelgoed vir seuns & dogters
- Opvoedkundige speelgoed
- Skeppende aktiwiteit: Tennis rakket

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 03/12/2023

Tema:Plaas diere
- Verskillende soorte plaas diere
- Wat kan ek als op 'n plaas kry?
- My gunsteling plaas diere: Varkies & perde
- Watter geluid maak elke plaas dier?
- Wat eet perde & varkies?
- Wat kan perde als doen?
- Kreatiewe kunswerk: Perde & varkies
- Skeppende kunswerk: My perdjie
- Sensoriese skinkbord

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 28/11/2023

Tema: Klanke & geluide 🍼🌧🎈⚽
- Wat is klank?
- Verskillende soorte klanke?
- Wat kan als klanke en geluide maak?
- Huis legkaart aktiwiteit: Wat hoor ek waar in die huis?
- Kreatiewe aktiwiteit: Harde & sagte klanke
- Skeppende aktiwiteit: Musiek instrumente/shakers.
- Klei spel: My baba

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 28/11/2023

Tema: Somer & Strand 🏖
- Ons het geleer oor seisoene.
- Wat kan ons als in die somer doen?
- Wat kan ons op die strand doen?
- As ons strand toe gaan, wat moet ons als saamvat?
- Kreatiewe kunswerk: My strand plakkies
- Verskeidenheid sensoriese aktiwiteite
- Skeppende aktiwiteit: "Sand art" & "Drawn by the sun paper" kunswerk
- Klei spel: Skulp koekies, meermin & 'n palmboom

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 17/11/2023

Tema: My gunsteling vrug is ...🍏🍎

- Ons het geleer oor verskillende appels.
- Hoe ruik, lyk en proe appels?
- Verskillende dele van 'n appel
- Lewensiklus van 'n appel
- Wat kan ek als maak of doen met 'n appel?
- Kreatiewe aktiwiteit: Verf met appels
- Skeppende aktiwiteit: Waaruit bestaan appels?
- Klei spel: Hoe om appel klei te maak?
- Bak-en-brou: Gesonde peuselhappies

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 27/10/2023

Tema: Ons planeet - Aarde 🌍
1. Hoe lyk ons planeet?
2. Wat kan ons doen om die aarde te help?
3. Wat beteken herwinning?
4. Ons het geleer dat die aarde om die son beweeg & die maan om die aarde.
5. Sensoriese aktiwiteit: Maan sand ("moon sand") gemaak
6. Bak-en-brou: Eetbare konstellasies & Feëtjie sterretjie broodjies

Home - Tjokkertjies Speelskool/Playschool 20/10/2023

Go and look at our stunning website! https://tjokkertjies-speelskool.co.za. Thank you Living Data SA it looks great.

Home - Tjokkertjies Speelskool/Playschool Welcome to Tjokkertjies Speelskool / Playschool Introduction Tjokkertjies Playschool is a half day educational playschool that strives to create a warm and homely atmosphere. Here your child will feel safe and happy, so that development and… Read More

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 19/10/2023

Wat maak Tjokkertjies Speelskool anders?

1. Kinders se behoeftes kom eerste.
2. Ons maatjies is aktief betrokke.
3. Hier leer ons speel-speel!

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 03/09/2023

👑Julie & Junie vakansie 🍄
By Tjokkertjies neem ons altyd die kinders se belangstellings in ag!
(Frozen, Sonic & Mario Bros.)
- Hulle het pasta & pizza gemaak uit klei.
- Kreatiwe kunswerk: My koninkryk / "kingdom"
- Blokkies gebou en hul uitgeleef in hul eie verbeeldings wêrelde.
- Skeppende aktiwiteit: My blikkie
- Badtyd moet pret wees! - Bath bombs
- Hoe kan ek my eie slym maak?

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 03/09/2023

Theme: How do animals stay warm?
1. We learned about how animals can stay warm in the winter.
- Animals can adapt by changing colour.
- They hibernate, some animals sleep all winter until spring.
- Animals migrate, they fly away to a warm place.
2. The children wanted to learn more about ladybugs, butterflies and penguins.
3. Made ladybug stones with paint.
4. Used vilt pens on coffee filter paper to make butterflies.
5. Creative activity: My penguin
6. Messy baking - Butterflies & ladybugs

Photos from Tjokkertjies Speelskool / Playschool's post 02/09/2023

Theme: Father's day 🎣🏉⚽
- Each dad received a card & trail mix that were made just for them.

Want your school to be the top-listed School/college in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


3 Quintas Close
Cape Town
7560