RSG Kompas

RSG Kompas

Share

Kompas - die jeug se rigting aanwyser! Slegs op RSG 100-104FM Kompas word deur Arehan Brand aangebied, in samewerking met die Kompas redaksie span.

Ons glo dat ons jong mense kan stimuleer sodat hulle hulself deur middel van onderwys kan verryk. Programme word om 19:30 uitgesaai op RSG 100-104FM, vanaf Maandae tot Donderdae, en word ook uitgesaai op DStv se klank-bouquet op kanaal 813.

Want your school to be the top-listed School/college in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


209
Cape Town
8005