alles.klas

alles.klas

Share

~ Leersentrum '25 ~ Hulpbronne | Dekor | Idees
~ BEd Grondslagfase πŸ“š BEd Honneurs

05/12/2025

Friday Fun Fact: Ek en ChatGPT is basies besties πŸ˜…. As onderwyseres maak dit my lewe soveel makliker. Jy moet net weet wat om te vra, hoe om te vra en dan die antwoorde met jou eie "human touch" verfyn.

Van hulp met vraestel-idees en lesplanne tot die afronding van e-posse en verslagskommentare.

SΓ³ dankbaar vir tegnologie.β˜€οΈ

Photos from alles.klas's post 20/11/2025

Die eerste vier maande van Alles Klas Leersentrum was sΓ³ geseΓ«nd. πŸ˜‡

Ek sien met opgewondenheid uit na 2026 en alles wat dit vir ons leersentrum inhou.

Ek deel graag ons eerste amptelike resensies. 😌🌿

26/10/2025

Proof of life 🌿

10/06/2025

Ons kan baie leer uit kinders se eerlikheid en oop harte – alles sonder maskers of verborge agendas. 🌱

Photos from alles.klas's post 30/05/2025

🀍β™₯️🀍β™₯️🀍β™₯️

Photos from alles.klas's post 24/05/2025

Coming soon... πŸ’š

20/01/2024

Kobie Kleynhans se laventel tema. Lief my nuwe klas πŸŒΈπŸ’œ

24/11/2023

This is my "why" 🩷

Photos from alles.klas's post 22/09/2023

Die Graad 3's 🧑

Photos from alles.klas's post 19/09/2023

DIY boekmerkies vir boekeweek πŸ“š

Want your school to be the top-listed School/college in Cape Town?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Cape Town