05/12/2025
Friday Fun Fact: Ek en ChatGPT is basies besties π
. As onderwyseres maak dit my lewe soveel makliker. Jy moet net weet wat om te vra, hoe om te vra en dan die antwoorde met jou eie "human touch" verfyn.
Van hulp met vraestel-idees en lesplanne tot die afronding van e-posse en verslagskommentare.
SΓ³ dankbaar vir tegnologie.βοΈ